Ons Winkel Middelburg - Mpumalanga

Ons Winkel Middelburg - Mpumalanga Klere,huisware en vele meer teen bekostigbare pryse Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Beskerm jouself.

Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se ge

meenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

Clothes unpacked  on a daily basis.Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, Next to Frank's Meat....
24/08/2026

Clothes unpacked on a daily basis.
Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, Next to Frank's Meat.




Only 2 days of winter clearance  sale,come and pop in at the shop and get some great bargains for next winter.Don't miss...
21/08/2026

Only 2 days of winter clearance sale,come and pop in at the shop and get some great bargains for next winter.Don't miss out!!
Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, Next to Frank's Meat.




20/08/2026
Vanaand is weer ons aanlyn winkel vanaf 19H00-20H00.Indien u sou belangstel om deel te word van die groep klik op die sk...
20/08/2026

Vanaand is weer ons aanlyn winkel vanaf 19H00-20H00.Indien u sou belangstel om deel te word van die groep klik op die skakel hier onder.
Tonight is our online shop again from 19H00-20H00.If you are interested in joining the group, click on the link below.
https://chat.whatsapp.com/CX5oaJU1MZa22qisxQ5eh0

19/08/2026
Stock unpacked on a daily  basis.Some great gifts available  or just spoil yourself.We have unpacked some summer stock.S...
19/08/2026

Stock unpacked on a daily basis.Some great gifts available or just spoil yourself.We have unpacked some summer stock.
Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, right next to Frank's Meat.




Skenk asb enige iets wat in jou pad staan.Enige Kersfees decor wat jy nie meer gaan gebruik kan jy skenk aan Ons Winkel....
18/08/2026

Skenk asb enige iets wat in jou pad staan.Enige Kersfees decor wat jy nie meer gaan gebruik kan jy skenk aan Ons Winkel.
Please donate any unwanted items to Ons Winkel Middelburg.Do you have kids toys that is just lying all over the place,please donate to Ons Winkel.Christmas is just around the corner.
Shop 6 Cresta Centre,23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, Next to Frank's Meat.




Stock unpacked daily. Come and pop in at Ons Winkel Middelburg  for some great end of season  bargains.Only at shop 6 Cr...
17/08/2026

Stock unpacked daily. Come and pop in at Ons Winkel Middelburg for some great end of season bargains.Only at shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, Next to Frank's Meat.




Come ladies still 2 days left of our sizzling hot sale.Ladies clothing items only R20!!Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter S...
14/08/2026

Come ladies still 2 days left of our sizzling hot sale.Ladies clothing items only R20!!
Shop 6 Cresta Centre, 23 Walter Sisulu street, Middelburg, CBD, right next to Frank's Meat.




Address

23 Walter Sisulu Street, Shop 6, Cresta Centre
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27829022933

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Middelburg - Mpumalanga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Middelburg - Mpumalanga:

Shortcuts

Share