El-Shaddai Evangelisasie

El-Shaddai Evangelisasie landwye evangelisasie. geen denominasie betrokke

09/07/2025

Luister asb en stuur aan u fb vriende asb. Baie dankie

09/07/2025
Ek het' n besliste opdragvan die Here ontvang:Om kinders van God te leiin geestelike oorlogvoering teen die magte en bos...
08/01/2024

Ek het' n besliste opdragvan die Here ontvang:
Om kinders van God te leiin geestelike oorlogvoering teen die magte en bose geeste in die lug. Efes. 6:10 -
Ek is besig om 'n webtuiste op te stel. Besig met verskeie radio stasies om 'n gebedsmag te vestig.
Ons verkiesing is om die draai. Ons gaan nie vir enige politieke party of teen enige party bid nie, maar die bose geeste wat die leiers van ons land beinvloed.
Ek vra u om met my kontak te hou sodat sodra al die finale reëlings in plek is, ons saam as 'n eenheid, die werke van die duiwel oor Suid Afrika kan verbreek.
U kan nou inskakel op www.kbministries.co.za en word deel van God se gebedsmag
Vrede

Tuiste/Home

21/10/2023

Elke dag is die wederkomseen dag nader. Die verantwoordelikheid van die Christendom bly konstant: Verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. Sodra daar iets drasties gebeur, dan word die hele kerk uit die slaap wakker.
Ons moet nie wag vir een of ander teken nie, maar werk want die dag kom nader.
Enige persoon wat skielik tot bekering kom uit vrees vir die wederkoms of vir die hel, se saak lyk vir my maar baie wankelrig. Vrede

25/04/2023

Ons gaan Saterdagoggend 9h30 'n bidtyd hou.
Die doel: om die onwettige, onregmatige bou van 'n oopgroefmyn in Sundra te stop. Sou hulle dit doen, sal die meeste boorgate leegloop. Die munisipale water verskaffing aldaar is nie standhoudend nie. Dit sal beteken dat die huise sonder water sal wees.
Dit gaan ook die waarde van eiendom baie benadeel. Dit is geldgierigheid wat die myn maatskappy dryf. God se woord sê geldgierigheid is afgodediens. So, die krag van die gelowiges direk teen die duiwel. Gaan u saam met ons staan in gebed ?

12/03/2023

Die dag wat God bepaal het dat ek vir siekes oor die selfoon moet bid vir genesing

Address

Lebombo Str 91
Middelburg

Telephone

+27829795698

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El-Shaddai Evangelisasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to El-Shaddai Evangelisasie:

Shortcuts

Share