27/09/2026
❤️ ’n Klein dogtertjie met ’n groot behoefte aan ’n plekkie om te behoort…
Michelle Duvenhage, 3 jaar oud.
Michelle en haar ouers het onlangs van Mosselbaai na Middelburg verhuis. Ons wil haar só graag vir die laaste twee maande van 2026 by ons sentrum verwelkom — ’n plek waar sy kan speel, leer, groei, maatjies hê en net ’n klein dogtertjie kan wees.
Ons is op soek na iemand wat Michelle se borg wil wees. Die koste vir die twee maande sal ongeveer R6 000 wees.
Indien iemand voel om vir Michelle hierdie kans te gee, sal dit vir haar en haar ouers ongelooflik baie beteken.
Soms is dit nie ’n groot ding wat ons gee nie… maar vir iemand anders kan dit ’n wêreld van verskil maak.
Indien jy wil help,
Kontak Letanea: 084 840 1532 OF jy kan ook die bankbesonderhede gebruik met die verwysing “Michelle”.
Baie dankie vir elkeen wat bereid is om ’n klein handjie vas te hou en ’n groot verskil te maak.
*Step Stone Sentrum Middelburg NPC*
*Account:* Golden Business *Account Bank:* FNB
*Account number:* 63026041656
*Branch code:* 210408
*Branch name:* Middelburg Mall
*Swift Code:* FIRNZAJJ (slegs gebruik vir Besighede of oorsee se sponsors)