Eagle Wings Shelter

Eagle Wings Shelter Is net afhanklik van Donasies Eagle wings het die ou Mooihawens oor gevat, en ons probeer om mense te help, Ons word nie deur die staat gehelp nie.

Eagle wings Shelter is n plek vir Hawelose mense, wat geen heenkome het nie, op die staduim is daar 68 mense en kinders en bejaardes., en ons probeer om mense te help, Ons word nie deur die staat gehelp nie. Eagle wings Shelter is n plek vir Hawelose mense, wat geen heenkome het nie, op die staduim is daar 60 mense en kinders en bejaardes. Ons werk net op DONASIES. Dankie aan almal wat ons ondersteun

07/04/2026
Dankie aan Morne ,ons kinders het die baie geniet,dankie vir die omgee,waardeer
07/04/2026

Dankie aan Morne ,ons kinders het die baie geniet,dankie vir die omgee,waardeer

Dankie aan Rynhard Nigrini vir julle blessing, ons waardeer dit opreg.
07/04/2026

Dankie aan Rynhard Nigrini vir julle blessing, ons waardeer dit opreg.

07/04/2026

Dankie oom Neelson vir jou ondersteuning ons waardeer julle

07/04/2026

Dankie aan Mandy Garrity vir jou liefde en ondersteuning,ons waardeer jou .

07/04/2026

Dankie aan Bus van hoop vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg.

Dankie aan Anel Vermeulen en Carika Pieterse en Fourie Bekkie elkeen wat gehelp het met geseende paas diens
07/04/2026

Dankie aan Anel Vermeulen en Carika Pieterse en Fourie Bekkie elkeen wat gehelp het met geseende paas diens

06/01/2026

Dankie aan Brain en Lenette vir ons vrieskas,waardeer dit opreg.
Dankie vir al die jare se ondersteuning

Dankie aan Naaste Liefde vir skenking van meel.waardeer dit opreg
30/08/2025

Dankie aan Naaste Liefde vir skenking van meel.waardeer dit opreg

Dankie aan Mandy Garrity vir jou skenkings. Ons waardeer dit opreg
30/08/2025

Dankie aan Mandy Garrity vir jou skenkings. Ons waardeer dit opreg

Dankie aan Keyter Boerdery wat ons ondersteun, dankie vir al die Kool. Ons waardeer dit opreg
30/08/2025

Dankie aan Keyter Boerdery wat ons ondersteun, dankie vir al die Kool. Ons waardeer dit opreg

Address

19 Phillip Furstenberg Str
Meyerton
1963

Telephone

0791047320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eagle Wings Shelter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Eagle Wings Shelter:

Share