17/03/2026
Engo Free State
In Engo, social workers embody the hands and feet of Christ. Every day, they step into complex situations filled with pain, uncertainty, and brokenness. Yet, they remain steadfast. Their work is not simply about services rendered; it is about lives restored through compassion, faith, and perseverance. Patience, as described in Galatians 5:22, is more than waiting — it is enduring with grace.
Ek d**k aan ‘n storie van een van ons maatskaplike werkers wat met ‘n jong seun gewerk het wat trauma beleef het. Hy was stil, soms opstandig en stadig om vertroue te bou. Week na week het sy aangehou luister, aangemoedig en sy was teenwoordig. Daar was geen onmiddellike resultate nie. Maar deur geduld – ware, Gees-geïnspireerde geduld – het die kind uiteindelik begin opmaak en HOOP gevind. Hierdie storie herinner ons dat verandering dikwels stadig groei, maar beslis die
moeite werd is.
Die Woord herinner ons verder in Romeine 12:12: “Verbly julle in die HOOP; wees geduldig in die
verdrukking; volhard in die gebed.” Maatskaplike werk is nie net ‘n beroep nie; dit is ‘n roeping. Dit vra emosionele krag, geestelike volharding en ‘n hart vol deernis. Maatskaplike werkers se geduld weerspieël God se geduld met ons.
Social Workers - Thank you for carrying this calling with integrity and courage. Your patience changes lives, strengthens families and reflects Christ to the communities we serve. May we continue walking together in faith, trusting that God is.