Vlooimark met Amanda

Call Directions Contact the organization

Vlooimark met Amanda Vlooimark met Amanda. Whatsapp jou advertensies na 082 979 8927 Stuur gerus (verkieslik ‘n “Stem Nota”) of WhatsApp na 061 496 4323 vir uitsending.

As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie
gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of te verkoop deur ons program Vlooimark wat weeksdae tussen 12:10 en 12:50 asook op Saterdae tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word. Diere mag egter nie geadverteer word nie, jammer! Ons beskou die program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense te help wat aan die begin van 'n besigheid staan maar kan nie "gratis" advertensie vir besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.

22/09/2026

Chery Tiggo Tx SUV manual petrol engine the koop R65000 onderhandelbaar. Meganies in uitstekende toestand. Kontak Marianne by 0793837124

Send a message to learn more

22/09/2026

ALKMAAR TE HUUR
1 Slaapkamer woonstel, geheg aan hoof huis.
Netjies en skoon, ideaal vir 'n paartjie of enkel lopende persoon wie in Alkmaar omgewing of Riverside gebied werk.

Huur: R3 800 sluit water verbruik in, maar moet Prepaid krag koop.
Eie gas vir gas stoof.
Daar is 'n bestaande internet Lyn en modem indien wil inskakel.
Diefwering, sekuriteitsdeure, alarmstelsel en in 'n beveiligde gebied met ander huise omtrent 1km vanaf N4 op 'n sitrus plaas.
Onmiddelik beskikbaar.

Skakel 082 389 8202
vir afspraak om te besigtig.

Send a message to learn more

02/08/2026

Ek benodig dringend ñ vakante pos in Nelspruit
Kan die volgende doen:
Admin
HR
PA
Skakelbord
Debiteure
Krediteure
Sage Pastel
Kontak my vir my CV, sal dit met graagte stuur.
Dankie
Sal waardeer as iemand my kan help, groot asb
Estella 062 179 0454

02/08/2026

my Kar is te koop. Ek is van Nelspruit. Marianne.
Chery Tiggo Tx SUV manual petrol engine the koop R65000 onderhandelbaar. Meganies in uitstekende toestand. Kontak Marianne by 0793837124

02/08/2026
02/08/2026

Goeie dag.
Ek is opsoek na 'n een of twee slaapkamer woonstel in West Acres / Stonehenge / Sonheuwel area vir twee mense. Plek hoef nie groot te wees nie maar moet garage of afdak hê.
Kontak gerus op 079 874 9554, Whatsapp ook welkom.

Opsoek na werk
28/07/2026

Opsoek na werk

FORSALE.Antique 19th Century French Prayer Chair.Price: R7500-00 Negotiable.Contact Natascha on 072 875-
19/05/2026

FORSALE.
Antique 19th Century French Prayer Chair.
Price: R7500-00 Negotiable.
Contact Natascha on 072 875-

FORSALE.Italian Ceramic Column Pedestal With Porcelain Lamp.Price: R9000-00 Negotiable.Contact Natascha on 072 875-4113.
19/05/2026

FORSALE.
Italian Ceramic Column Pedestal With Porcelain Lamp.
Price: R9000-00 Negotiable.
Contact Natascha on 072 875-4113.

Address

Nelspruit En Omgewing
Mbombela
1200

Telephone

+27137411999

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlooimark met Amanda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vlooimark met Amanda:

Shortcuts

Share