Bidbeertjies 4Jesus Laeveld

Bidbeertjies 4Jesus Laeveld Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bidbeertjies 4Jesus Laeveld, Charitable organisation, Nelspruit Byp, Mbombela.

22/03/2026

Ek het al gesien mense wat met kinders werk wat Perde het en weet dit is n goeie terapie vir kinders wat hulle doen. Ek het met iemand gesels en van die Bidbeertjies gesaai vir daardie kinders. Die seuntjie het besluit dat daardie beertjie gaan perd ry saam hom. Sien die oulike video van hulle. Glo dat daardie beertjies ook vir hulle baie gaan beteken.

Ek wil dankie se vir almal wat my kontak vir beertjies. Ek glo dat dit die Here is wat hulle stuur dit is altyd lekker o...
15/03/2026

Ek wil dankie se vir almal wat my kontak vir beertjies. Ek glo dat dit die Here is wat hulle stuur dit is altyd lekker om te weet dat dit kinders se harte bly maak om n beertjie te ontvang en dat hulle die boodskap moet lees in die boeksakkie agter en ons Bid vir hulle. Hier is n paar van hulle wat uit gegaan het.
Ander wag vir die paas naweek waar kindertjies n beertjie gaan ontvang.

15/01/2026

Ek kon ook deel wees van Laerskool Piet Retief wat hierdie jaar ook begin het om vir die Graad 1 vir hulle die Bidbeertjies kon voorsien het. Dit was harde werk vir hulle om te brei en die Here het voorsien.Daarvoor se ek Dankie. Sien uit as ons gespaar word vir volgende jaar.

Laerskool Laeveld dankie ook aan julle wat al vir seker vir 3jaar deel is van my en ek gee die Here al die eer. Dit bete...
15/01/2026

Laerskool Laeveld dankie ook aan julle wat al vir seker vir 3jaar deel is van my en ek gee die Here al die eer. Dit beteken baie vir so kind om daardie beertjies deel te maak van hulle lewens.

Baie dankie aan Curo Nelspruit dat hulle ook vir die Graad 1 n Bidbeertjie 4 Jesus gegee het sien hulle brief hier onder...
15/01/2026

Baie dankie aan Curo Nelspruit dat hulle ook vir die Graad 1 n Bidbeertjie 4 Jesus gegee het sien hulle brief hier onder en ek glo hulle gaan dit wat vir hulle vertel is doen elke aand en oggend. Dit is n voorreg om te kon gehelp het. Die Here seen ook hierdie skool.

Dankie aan elkeen wat n Bidbeertjie 4 Jesus kon koop om iemand te bles vir Kersfees of verjaarsdag.Die Here het voorsien...
20/12/2025

Dankie aan elkeen wat n Bidbeertjie 4 Jesus kon koop om iemand te bles vir Kersfees of verjaarsdag.
Die Here het voorsien en al die beertjies is verkoop wat ek gehad het nou kan ons weer wol en badges koop om 2026 in te gaan as dit U wil is Here. Amen

Hierdie Bidbeertjies was vir Kleinzee skool in die kaap vir die 2026 Graad 1, en hulle het dit goed gedink om dit noual ...
20/12/2025

Hierdie Bidbeertjies was vir Kleinzee skool in die kaap vir die 2026 Graad 1, en hulle het dit goed gedink om dit noual vir hulle te gee as n kersfees geskenk, kyk net hoe straal daardie gesiggies.

Hierdie was n uitreiking na minderbevoorregte kinders besig om vir hulle bokse vol geskenkies te pak met n Bidbeertjie v...
20/12/2025

Hierdie was n uitreiking na minderbevoorregte kinders besig om vir hulle bokse vol geskenkies te pak met n Bidbeertjie vir elkeen van hulle.

Het die kleuterskool in Witrivier kon bles vir Kersfees.
20/12/2025

Het die kleuterskool in Witrivier kon bles vir Kersfees.

Dankie aan elkeen wat kon gehelp het hier is van die uitreikings aan kinders wat hulle n kers geskenkies kon gee en elke...
20/12/2025

Dankie aan elkeen wat kon gehelp het hier is van die uitreikings aan kinders wat hulle n kers geskenkies kon gee en elkeen se harte kon aanraak. Geseende Kersfees vir julle almal.

Dit is my laaste Bidbeertjies 4 Jesus vir Kersgeskenke wat ek nog oor het. As jy belangstel kontak my asb. 0795106565Ble...
24/11/2025

Dit is my laaste Bidbeertjies 4 Jesus vir Kersgeskenke wat ek nog oor het. As jy belangstel kontak my asb. 0795106565
Bles iemand met een.

Address

Nelspruit Byp
Mbombela
1201

Telephone

+27795106565

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bidbeertjies 4Jesus Laeveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Bidbeertjies 4Jesus Laeveld:

Share