Ons Winkel Margate

Ons Winkel Margate Met jou ongewensde items kan ons wonderwerke verrig. Maatskaplike hulp word ook aangebied. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad.

Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse beskikbaar vir kinders in die gemeenskap om te gaan studeer wat nie die geleentheid sou gehad het nie. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít

realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Beskerm jouself. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

🧡Ons Winkel Margate💙Step into Spring with style. Fresh finds, timeless treasures, and new favourites are waiting for you...
03/09/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Step into Spring with style.
Fresh finds, timeless treasures, and new favourites are waiting for you at the Ons Winkels‼️
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640





01/09/2026
💙Ons Winkel Margate🧡Spring brings a new season!Donate with love. Its the perfect time to clean, pack & refresh. Get rid ...
01/09/2026

💙Ons Winkel Margate🧡
Spring brings a new season!
Donate with love.
Its the perfect time to clean, pack & refresh.
Get rid of items and make space for the new- while supporting your community.
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640



🧡Ons Winkel Margate💙Thank you to all donaters and shoppers for your support. Thank you for making a difference. 95 Marin...
28/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Thank you to all donaters and shoppers for your support.
Thank you for making a difference.
95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640





🧡Ons Winkel Margate💙Quality second hand goods. Unbeatable prices. Good for you. Great for your community. Shop smart. Ma...
26/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Quality second hand goods.
Unbeatable prices.
Good for you.
Great for your community.
Shop smart.
Make a difference.
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640




🧡Ons Winkel Margate💙Donate today and support your community. Your unwanted items can be someone else’s perfect find. 📍95...
24/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Donate today and support your community.
Your unwanted items can be someone else’s perfect find.
📍95 Marine drive Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640



🧡Ons Winkel Margate💙A thrift shop with purpose. We sell quality pre- loved clothing, furniture and kitchenware at bargai...
20/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
A thrift shop with purpose.
We sell quality pre- loved clothing, furniture and kitchenware at bargain prices to raise funds for the underprivileged.
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640




🧡Ons Winkel Margate💙Donate all your unwanted or unused items to Ons Winkel Margate. Every donation contributes to a futu...
18/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Donate all your unwanted or unused items to Ons Winkel Margate.
Every donation contributes to a future… where caring makes a difference every day.
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640



🧡Ons Winkel Margate💙Thank you for making a difference. We are so grateful to our amazing donors and loyal customers.Your...
14/08/2026

🧡Ons Winkel Margate💙
Thank you for making a difference.
We are so grateful to our amazing donors and loyal customers.
Your generosity and support help change lives and strengthen our community.
📍95 Marine drive
Margate
KwaZulu Natal
☎️Leonie 0645288640



Address

95 Marine Drive
Margate
4275

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27645288640

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Margate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Margate:

Shortcuts

Share