28/05/2026
Op die lekker sonskyn wintersdae vat ons versorgers van ons Inwoners vir โn stappie. ๐ฟ๐
Die uitstappies word baie geniet en wys weer hoe die klein dingetjies in die lewe โn groot verskil kan maak.
Ons waardeer ons personeel opreg vir hul omgee, geduld en liefdevolle harte. ๐ผ