21/02/2026
Good Afternoon all the beautiful people of my community. I know this is a late post however rather late then neverπ€£π« . So I graduated in December 2025. What an incredible journey it has been. Many challenges, many obstacles, but so many lessons, growth, self awareness, and memories was made. I've learned so much and I am forever grateful for the opportunity that was bestowed upon my life.
So my tydperk as JCC is nou verby, en ek het dit darem gemaak tot in matriek π«£ππ.
Hierdie blad se naam gaan ek binne kort verander na Worthy Girls sodat ons steeds in kontak kan bly, maar ook steeds betrokke kan bly in die gemeenskap. Huidiglik probeer ek nog my voete vind met die werkslading van al my matriek skool werk. Baie dankie vir elkeen se geduld, gebede, liefde en ondersteuning.
My amazing span wat in 2025 met my gewerk het is al baie opgewonde om ons eerste ontmoetting vir 2026 te he. So een van dae sit ons koppe bymekaar om voort te gaan waarmee ons begin het. Vir eers...
Liefde Groete
Tatum Hector