Lydenburg Manne wat Omgee

Lydenburg Manne wat Omgee n Man wat omgee, bou nie net ’n gemeenskap nie,
hy bou hoop

Laerskool Lydenburg - Dankie aan Dawid, die werkers & Erno en die Lydenburg Manne wat Omgee vir die broodjie kinders se ...
09/04/2026

Laerskool Lydenburg - Dankie aan Dawid, die werkers & Erno en die Lydenburg Manne wat Omgee vir die broodjie kinders se Eden-hoekie 🪴

Hierdie Paasfees vier ons hoop, vernuwing en die gawe van lewe.Mag jou hart gevul wees met vrede, vreugde en die sekerhe...
05/04/2026

Hierdie Paasfees vier ons hoop, vernuwing en die gawe van lewe.

Mag jou hart gevul wees met vrede, vreugde en die sekerheid dat liefde altyd oorwin.

Manne wat Omgee glo ons in saamstap met geloof, deernis en omgee—waardes wat ons herinner aan die ware betekenis van Paasfees.

HaPpY aPrIL fOoL's DaY
01/04/2026

HaPpY aPrIL fOoL's DaY

25/03/2026

💫 Ons het die aand afgeskop deur elke ster bekend te stel…

25/03/2026

✨ Dankie aan elke ster wat Aand met die sterre laat skitter het!
’n Spesiale dankie aan…

Net n bietjie meer van die aand.... die handtekeninge is legit! 😉
23/03/2026

Net n bietjie meer van die aand.... die handtekeninge is legit! 😉

17/12/2025

’n Opregte dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning van die Manne Wat Omgee inisiatief. Julle betrokkenheid en omgee maak ’n werklike verskil, en ons is dankbaar om sulke mense in ons kring te hê.
Mag julle ’n welverdiende rus geniet en veilig reis. Gebruik hierdie tyd om te herlaai en elke oomblik te waardeer—julle verdien dit!
“’n Man wat omgee, bou nie net ’n gemeenskap nie, hy bou hoop.”

Address

Lydenburg
1120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydenburg Manne wat Omgee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share