Jaype Fighting ewing Sarcoma

Directions Website Contact the organization

Jaype Fighting ewing Sarcoma Stap die pad saam ons as gesin en veral Jaype. Ons wil ook vra om Asseblief die Bloed van Jesus Christus oor Jaype te pleit.

as jul ook hierdie bladsy sover as moontlik kan share en ons help om soveel fondse as wat daar kan wees te help insamel.

13/05/2024
31/10/2023

Goeie more julle.

Ek wil vra om hulp vir my vriendin se moeder, sy word die 5 de November opgeneem in die Kalafong hospitaal in Pretoria.

Ons wil net bietjie kom ondersteuning vra vir hulp met donasies vir Brandstof vir Heila en dan vir kos daai kant.

My ma kan dalk n paar goedtjies nodig kry daai kant en dan is daar n geldtjie daar voor.

As julle meer vrae het kan julle maar vrae. En as julle nie kan help met geldtjie nie is ook okey help dan met n gebed.

Julle kan Jackie kontak by 0723483469

Groete
Elize Jacobs

31/10/2023

Goeie middag almal.
Ek is opsoek na hulp vir n vriendin.
Jackie Snyman het hulp nodig van almal, haar ma word die 5 November opgeneem vir n operasie, in Pretoria by Kalafong hospitaal sy het borskanker en hulle gaan op haar opereer, dit gaan goed met die tannie maar hulle sukkel om petrol geld bymekaar te maak om haar soontoe te kan vat sy woon in polokwane.
As daar iemand is wat kan help met donasies kan julle Jackie kontak by 0723483469.
Sal op reg wardeer. Die Here Seen Julle Almal.πŸ™πŸ™

31/10/2023

Hi almal ek weet ek is baie stil oor my liefste seun Jaype JvRensburg oor n maand is my liefste seun al drie jaar in sy hemel huis en dit voel vir my nog soos gister wat my kind sy laaste asem in my arms na sy ewige huis toe is.
Dit voel of my hart nog in baie stukkies is, en wonder partykeer gaan die hartseer ooit genees, ek is parykeer oky dan skielik bars ek in trane uit.πŸ’”πŸ’”πŸ’”πŸ˜­

25/07/2023

This photo is too beautiful not to be seen by everyone πŸ™ŒπŸ»πŸ₯°

Address

Anderson Street 55 A
Louis Trichardt

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaype Fighting ewing Sarcoma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jaype Fighting ewing Sarcoma:

Shortcuts

Share