Maxmakingmiles

Maxmakingmiles Max Williamson, a teacher and runner for charity attempts to run an astounding 175km for charity on 31/10/2025πŸƒβ€β™‚οΈ

01/11/2025

Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom HoΓ«rskool Lichtenburg Max Williamson Van Wyk Makelaars

Welgedaan Max! Wat β€˜n groot prestasie is dit nie om van Lichtenburg tot in Potchefstroom te kan hardloop nieπŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈ  On...
01/11/2025

Welgedaan Max! Wat β€˜n groot prestasie is dit nie om van Lichtenburg tot in Potchefstroom te kan hardloop nieπŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈ Ons is baie trots op jou!!

Hou die blad dop vir meer videos en foto’s van die dagπŸ’ͺ

Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en bydraes gelewer het to dusver. Al die bydraes gaan vir die Abraham Kriel Kinderhuis te Potchefstroom. Indien daar enigiemand is wat in die posisie is om by te dra volg gerus hierdie skakel:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/max-making-miles

β€˜n Bietjie β€˜n rowwe nag deur stormweer πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈβ›ˆοΈMax vat nou die laaste paar kilometers aan, volgende stop: Abraham Krie...
01/11/2025

β€˜n Bietjie β€˜n rowwe nag deur stormweer πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈβ›ˆοΈ

Max vat nou die laaste paar kilometers aan, volgende stop: Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom

80km and going strong! Max het vinnig iets geΓ«et en sy bene gerus en is weer in die pad. Hy is mooi op koers om betyds i...
31/10/2025

80km and going strong! Max het vinnig iets geΓ«et en sy bene gerus en is weer in die pad. Hy is mooi op koers om betyds in Ventersdorp aan te kom. πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈ

Dankie vir almal wat deel neem, deel asseblief hierdie blad en diegene wat in die posisie is om by te dra volg asseblief die skakel hieronder:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/max-making-miles

Max is verby NWK se Grootpan silos, hy is nog kraakvars! Sy volgende mikpunt is die afdraai na Ventersdorp op die R53. K...
31/10/2025

Max is verby NWK se Grootpan silos, hy is nog kraakvars! Sy volgende mikpunt is die afdraai na Ventersdorp op die R53. Kyk uit vir hom langs die pad jy kan hom nie mis nieπŸ˜πŸƒ

Dit is lekker warm hier buite, Ondersteun asseblief hierdie doel en maak β€˜n donasie op die skakel hieronder:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/max-making-miles

Address

Lichtenburg High School
Lichtenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maxmakingmiles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share