Hart en Hande H/S Lichtenburg

Hart en Hande H/S Lichtenburg Charity is a gift bestowed upon us after all we can do.

We must pray unto the father with all the energy of heart, that we may be filled with this love. - Henry B Eyring

Paasnaweek by die Ouetehuis 🐰✝️👵🏼Ons leiers het saam die Ouma’s & Oupa’s tyd spandeer tydens die Paasfees,dankie aan alm...
07/04/2026

Paasnaweek by die Ouetehuis 🐰✝️👵🏼
Ons leiers het saam die Ouma’s & Oupa’s tyd spandeer tydens die Paasfees,dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het
Julle maak n verskil ⭐️👴🏼

Paasnaweek by die Kinderhuis 💜🐰✝️Ons twee kinderhuisleiers het die naweek gaan kuier om Passfees saam die kinders te vie...
07/04/2026

Paasnaweek by die Kinderhuis 💜🐰✝️
Ons twee kinderhuisleiers het die naweek gaan kuier om Passfees saam die kinders te vier
Dankie vir julle omgee harte 🫶🏼

07/04/2026
Baie dankie aan tannie Ann Fourie en tannie Ann-May Fourie vir die GROOT skenking vir ons dogterspakkies. Dit gaan n gro...
25/03/2026

Baie dankie aan tannie Ann Fourie en tannie Ann-May Fourie vir die GROOT skenking vir ons dogterspakkies. Dit gaan n groot verskil maak. Ons waardeer julle!!! 💕🌸

Baie welkom aan al die nuwe onderwysers in LIGGIELAND. Wees die verskil!!! Gelukkige jare word julle toegewens.💙💡
08/02/2026

Baie welkom aan al die nuwe onderwysers in LIGGIELAND. Wees die verskil!!! Gelukkige jare word julle toegewens.💙💡

Ons het die week Juffrou Lezane 50ste verjaarsdag gevier !!! Mag hierdie nuwe lewensjaar wat voorlê geseën word met lief...
01/02/2026

Ons het die week Juffrou Lezane 50ste verjaarsdag gevier !!! Mag hierdie nuwe lewensjaar wat voorlê geseën word met liefde en geluk in oorvloed.💕💐🌈

01/02/2026
Dankie vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jare Scott’s Manor ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
26/01/2026

Dankie vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jare Scott’s Manor ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️

Hart & Hande Kamp 2026 -dit was n groot voorreg om op die kamp ons leiers se portefuljes aan te kondingElke leier het di...
12/01/2026

Hart & Hande Kamp 2026
-dit was n groot voorreg om op die kamp ons leiers se portefuljes aan te konding
Elke leier het die kans om hierdie portefulje hulle eie te maak,deur die projekte en verantwoordelikhede wat daarmee hand aan hand gaan,met liefde,wysheid en n omgee hart aantepak 💕

Portefuljes vir 2026 : 💙💛
Anebel Marais - Bemarking 📸

Mieke Breedt- Gesinsorg 🏠

Emma Schulenburg- Kanker 🎗️

Elné van Wyk - Ouetehuis 👵🏼👴🏼

Nicola Jansen van Vuuren - Ouetehuis / Klerebank 👵🏼👴🏼👕

Christiné Vermaak - Kinderhuis 🧸

Aneshah deVilliers - Kinderhuis 🧸

Alzahn Jacobsz- Gesinsorg 🏠

Suné Roelofsz - Kanker / Admin🎗️📓

Chenique van Heerden - Leerders 🫂

Hart & Hande Kamp 2026 -Baie dankie aan Tannie Chantelle vd Merwe vir die leen van die bussie Dankie dat ons veilig en i...
12/01/2026

Hart & Hande Kamp 2026
-Baie dankie aan Tannie Chantelle vd Merwe vir die leen van die bussie
Dankie dat ons veilig en in gemak kon rond ry tydens ons kamp
Ons waardeer Tannie baie 🚐💙

Hart & Hande Kamp 2026 -Tannie Marina van Milk & Honey het ons span bederf met die mooiste geskenk pakkies Vreeslik dank...
12/01/2026

Hart & Hande Kamp 2026
-Tannie Marina van Milk & Honey het ons span bederf met die mooiste geskenk pakkies
Vreeslik dankie vir Tannie se moeite en liefde wat in daai pakkies ingegaan het
Elke meisie waardeer dit vreeslik baie 💕💕

🍯Milk and Honey Gift Shop💐
Marina Wessels
Clarks Garden Centre
17 Bantjies street
Winkel 1
072 139 6955
[email protected]

Address

Lichtenburg
2740

Telephone

+27836089303

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hart en Hande H/S Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share