18/04/2026
LIchies omgee benodig dringend hulp. Ons gesinne is 85, is geregistreer, en se inkomstes is gering. 50% WERK ( ten minste 1 per gesin), 50 % KRY Sassa geld. Ons gee noodpakkies en gee tans slegs elke 2de maand pakkies.
Ons woon in landbou area en graanbydraes sal ongelooflik baie help. Ons graannommer is X750930LIC.
Individue, besighede kan ook bydrae.
Navrae 0824112658 Jeanette