SA Jagters-Hunters Genl de la Rey

SA Jagters-Hunters Genl de la Rey Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SA Jagters-Hunters Genl de la Rey, Nonprofit Organization, Lichtenburg.

26/03/2026
Genl de la Rey Prysuitdeling 2025.  Baie geluk aan almal met hul toekennings.  Baie dankie aan ons borge vir 2025.  Gelu...
21/11/2025

Genl de la Rey Prysuitdeling 2025. Baie geluk aan almal met hul toekennings. Baie dankie aan ons borge vir 2025. Geluk aan Yolanda Markram wat as Skut van die Jaar sowel as Mees Veelsydige Skut aangewys is.

10 de Kopskiet geborg deur Outdoor Guns en NWK
26/10/2025

10 de Kopskiet geborg deur Outdoor Guns en NWK

Kopskiet 2025 Geborg deur Outdoor Guns en NWK
26/10/2025

Kopskiet 2025 Geborg deur Outdoor Guns en NWK

26/10/2025
Kopskiet 2025 geborg deur Oudoor Guns en NWK
26/10/2025

Kopskiet 2025 geborg deur Oudoor Guns en NWK

Genl de la Rey neem 1ste en 2de  plek in by Noordelike Nasionale Haelgeweer Kampioenskappe. Baie geluk Johann van de Gie...
14/09/2025

Genl de la Rey neem 1ste en 2de plek in by Noordelike Nasionale Haelgeweer Kampioenskappe. Baie geluk Johann van de Giessen en John Markram. Johann 1ste en Topgun 1ste, John 2de en Topgun 2 de. Baie geluk ook aan die ander deennemers met hul prestasies.

Haelgeweer Nasionale kompetisie 2025. Geniet die kompetisie julle. So trots dat 9 van ons tak lede gekwalifiseer het vir...
13/09/2025

Haelgeweer Nasionale kompetisie 2025. Geniet die kompetisie julle. So trots dat 9 van ons tak lede gekwalifiseer het vir deelname.

Genl de la Rey tak se 10de Kopskiet kompetisie. As u nog nie ingeskryf het nie, daar is nog n paar plekke beskikbaar. On...
26/08/2025

Genl de la Rey tak se 10de Kopskiet kompetisie. As u nog nie ingeskryf het nie, daar is nog n paar plekke beskikbaar. Onthou ons neem net 420 inskrywings.

Address

Lichtenburg

Telephone

+27737175530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Genl de la Rey posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share