SAVF Blye Toekoms Woonstelle 010-259 NPO

SAVF Blye Toekoms Woonstelle 010-259 NPO SAVF Blye Toekoms Woonstelle, behuising vir selfversorgende persone vanaf 50 tot 75jaar

'n Heerlike geselligheid rondom die pot saam met vrywilligers!
08/11/2025

'n Heerlike geselligheid rondom die pot saam met vrywilligers!

'n Blye Toekoms met water! Baie dankie aan al die spesiale mense wat hierdie moontlik gemaak het. Louw de Wet vir die bo...
04/11/2025

'n Blye Toekoms met water!

Baie dankie aan al die spesiale mense wat hierdie moontlik gemaak het. Louw de Wet vir die borg van die staander, Deon Berg vir die borg van die watertenk, Gerhard Grobler vir die borg van die pype, Thys Neethling, Charles Roberts, Polla de Wet en al julle werkers vir die harde werk wat hierdie moontlik gemaak het. Daar is nie genoeg woorde vir ons waardering nie.

Address

Du Toit Straat 74
Leeudoringstad
2640

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27185812577

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Blye Toekoms Woonstelle 010-259 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share