Hands Reaching Out

Hands Reaching Out REGISTRATION NO 2021/107610/08

Vandag kon ons 104 magies voed πŸ™ Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak.Volunteers is...
02/09/2026

Vandag kon ons 104 magies voed πŸ™

Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak.

Volunteers is welkom.

Groete
HRO TEAM

20/08/2026

Goeiedag almal.

Is daar enige hande wat kan uitreik na n gesin in nood asb.

Hulle het op die oomlik niks om te eet nie,enige kos sal hulle opreg waardeer.

Kontak 0715837250 vir meer inligting

Groete.
HRO TEAM

Vandag kon ons 168 magies voed πŸ™ Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️ Volunteer ...
19/08/2026

Vandag kon ons 168 magies voed πŸ™

Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️

Volunteer is welkom.

Groete.
HRO TEAM

15/08/2026

Goeiedag almal.

Is daar enige iemand wat n mamma en haar twee kinders kan help met n noodkospakkie asb hulle het niks om te eet en sal enige kos opreg waardeer.

Whatsapp 0715837250 vir meer inligting oor die gesin.

Groete.
HRO TEAM

Vandag kon ons 248 magies voed πŸ™ Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️ Volunteer ...
12/08/2026

Vandag kon ons 248 magies voed πŸ™

Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️

Volunteer is welkom om aan te sluit.

Groete
HRO TEAM

31/07/2026

Goeiedag almal.

Ons soek graag hulp vir n gesin in nood hulle is al n paar dae sonder krag as daar enige iemand kan help met krag en dalk n kospakkie sal dit opreg waardeer word.

Kontak asb Britney 0715837250 vir meer inligting

Groete
HRO TEAM

Vandag kon ons 205 magies voed.Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak. Volunteers is ...
29/07/2026

Vandag kon ons 205 magies voed.

Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak.

Volunteers is welkom.

Groete.
HRO TEAM

Vandag kon ons 219 magies voed πŸ™ Baie dankie aan ons skenkers en volunteers wat dit elke week moontlik maak ❀️ Groete.HR...
22/07/2026

Vandag kon ons 219 magies voed πŸ™

Baie dankie aan ons skenkers en volunteers wat dit elke week moontlik maak ❀️

Groete.
HRO TEAM

19/07/2026

Goeiedag almal.

Ons wil graag vir hulp vra vir n tannie en haar seun wat n mediesekondisie het hulle is graag opsoek na n kospakkie en toiletware groot asb πŸ™

Die tannie het gewerk maar haar kontrak is klaar en sukkel om werk te kry.

As enige iemand ook n werkie het vir haar sal sy dit baie waardeer(het voorheen as huishulp gewerk&by n onderneming as skoonmaker)
Sy is in haar 50's

Enige hulp sal opreg waardeer word.

Groete.
HRO TEAM

Vandag kon ons 205 magies voed πŸ™ 🀲 Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️ Voluntee...
15/07/2026

Vandag kon ons 205 magies voed πŸ™ 🀲

Baie dankie aan elke skenker en volunteer wat dit elke week moontlik maak ❀️

Volunteers is welkom.

Groete.
HRO TEAM

Address

21 Vygie Str
Langebaan
7357

Telephone

+27715837250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hands Reaching Out posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hands Reaching Out:

Shortcuts

Share