Molweni Bantwana Outreach

Molweni Bantwana Outreach Doel:
ń Konneksie te maak met ń individu wat geen toekoms of hoop het nie. Ons Wil n verskil maak.

Saying our final tribute to our beloved headmaster.
02/09/2025

Saying our final tribute to our beloved headmaster.

We say thank you to people that take interest in Molweni.
02/09/2025

We say thank you to people that take interest in Molweni.

Our hockey champs
02/09/2025

Our hockey champs

IKan hokkie 2025 Ons eie kampioeneWat n fees !!!Klein mensies met Groot Harte en leeuemoed het vandag soveel deursetting...
02/09/2025

IKan hokkie 2025 Ons eie kampioene
Wat n fees !!!
Klein mensies met Groot Harte en leeuemoed het vandag soveel deursettingsvermoé getoon. Hulle gedrag was onberispelik en hul spangees was aansteeklik.
Ons WEN
Elliot meisies 5-0
Barkly 2-1
Elliot seuns. 1-0
Verloor
Burgersdorp. 1-0

Dankie :
Illona van IKan hokkie
Jaco Spies van ATKV
Henna Vir iets soets
Alwyn wat ons getroue ondersteuner is
Liewe Jesus wat al ons " milkshake" gebede verhoor het.

Die dag was onvergeetlik.

My dag is gemaak!!!! Dit was so lekker. Dankie vir die geleentheid.Ilona Kotze IKan
02/09/2025

My dag is gemaak!!!! Dit was so lekker. Dankie vir die geleentheid.
Ilona Kotze IKan

02/09/2025
7 Augustus 2025Wat n middag.Juff Illona van IKan hokkie op Aliwal het n borgskap van SA Hockey bekom en Molweni Kom "Ble...
02/09/2025

7 Augustus 2025
Wat n middag.
Juff Illona van IKan hokkie op Aliwal het n borgskap van SA Hockey bekom en Molweni Kom "Bless" met 25 splinternuwe stokke en b***e. Pragtige borslappies en merkers was ook in ons gelukspakkie.
Juff Illona en n tweede afrigter het vandag spesiaal Lady Grey toe gekom om ook n vinnige afrigtingssessie in te werk.
Die ATKV lede het kom help babas oppas.
Die Sokkerspan van LG het ons baan skoongemaak en mooi gemerk. Baie dankie Julian.

Soppie en broodjie vir die man op straat.
02/09/2025

Soppie en broodjie vir die man op straat.

Christmas in July !!!Ons het heeldag klere en Kos sorteer en uitgedeel. Iemand gaan vanaand warm slaap met n vol magie. ...
02/09/2025

Christmas in July !!!
Ons het heeldag klere en Kos sorteer en uitgedeel. Iemand gaan vanaand warm slaap met n vol magie.
Dankie Vir elke skenking. So so dankbaar.

02/09/2025

Mommy and Me - 21 Junie 2025
Molweni Bantwana, Change X van Ierland en ons plaaslike ATKV Jeugtak Lady Grey span saam om n heerlike , baie leersame oggend aan te bied.
Tien Mammas met een Kleuter elk is uitgenooi.
Juffrou Isobel Aldum het die Mammas inspireer om mooi tafelversierings, met elemente uit die natuur, te skep.
Vol geesdrif het hulle hul eie versierings buite gaan soek en moes hul eie tafels dek. Die kinders se kuns is as plekmatjies gebruik .
Juffrou Henna Botha het oor fisiese en geestelike versorging gesels. Wie het nie n drukkie so af en toe nodig nie !
Juffrou Viljean het benaduk hoe belangrik dit is om deel van jou kind se skoollewe en aktiwiteite te wees.
Die ATKV se voorsitter, Jonathan, het die Jeug besig gehou.
Danksy die Lady Grey Magnab en Henna Botha het ons aangesit vir 'n heerlike ete.
Wat was die doel van die dag?
Gaan uit en maak n verskil in net twee ander Mammas se lewens.
Oor n maand of twee word die ander mammas saamgenooi.
NG Kerk Lady Grey, die kerksaal was n voorreg!!!
Dankie vir n wonderlike spanpoging.
# wees die verskil.

Mommy and Me dag
02/09/2025

Mommy and Me dag

9 Junie 2024
02/09/2025

9 Junie 2024

Address

Lady Grey

Telephone

+27766538543

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molweni Bantwana Outreach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Molweni Bantwana Outreach:

Share