Jan Kriel Instituut

Jan Kriel Instituut Welkom by JAN KRIEL INSTITUUT Mev. Hy was ʼn epilepsie-lyer. Gee ʼn kind ʼn kans! is na meer as 70 jaar steeds die strewe van die Instituut.

Finnie Kriel het die veldtog om aan kinders, soos hul seun Jan, geleenthede tot menswaardige en sinvolle lewens te bied, ʼn paar jaar na sy dood geloods. Die waardes van billikheid en omgee vir hierdie kinders, wat met leerhindernisse te kampe het, dui die koers aan. Ons verstaan dat finansiële sekuriteit en stabiliteit die noodsaaklike onderbou vir die welsyn van Jan Krielskool se kinders verskaf.

Verantwoordelike en etiese bestuur van hierdie fondse -goeie rentmeesterskap - is dus ononderhandelbaar. Baie van die Instituut se werk is net so onsigbaar soos sommige van die leerhindernisse waarmee ons kinders worstel. Dit hou egter ʼn reuse-netwerk van vriende en ondersteuners van Jan Krielskool se kinders in stand. Ons erken en respekteer die bydrae – donasies, bemakings, ondersteuning van ons projekte - van hierdie ruimhartige weldoeners van oraloor, ook van buite ons landsgrense.

Chase Windshaw, Grade 11, was born with spastic quadriplegic high tone Cerebral Palsy. After years of hard work he has g...
13/06/2026

Chase Windshaw, Grade 11, was born with spastic quadriplegic high tone Cerebral Palsy. After years of hard work he has gained movement of his arms and upper body. This year he has done a number of motivational speeches for schools and companies, alongside the likes of Bryan Habanna. It would be easy for someone like Chase to have excuses, but he is motivated and works hard to achieve greatness in sports and culture. WELL DONE Chase - you are truly an inspiration!

11/06/2026

With the huge support from Food Lover's Market who once again donated all the ingredients, our guests experienced their ...
21/05/2026

With the huge support from Food Lover's Market who once again donated all the ingredients, our guests experienced their very own ‘masterclass’ and culinary extravaganza at the 2026 Food Jam event. Celebrity chefs Johan de Villiers, Lorianne Heyns, Johané Alet Neilson , Marinda Kook, Bo Zang and Chevonne Fourie shared unique recipes and incredible tips and tricks. Thank you for donating your time and expertise and allowing us to share your recipes! View photos and download
the electronic recipe booklet online via www.foodjam.co.za.

Sonja Jonkers (Matriek 2020) het verlede jaar April haar proef-tydperk by Jan Krielskool afgelê en haar Nagraadse Onderw...
20/05/2026

Sonja Jonkers (Matriek 2020) het verlede jaar April haar proef-tydperk by Jan Krielskool afgelê en haar Nagraadse Onderwyssertifikaat (PGCE) voltooi by UCT, ten spyte van die feit dat sy nie self ‘n boek kan vashou of skryf nie! Sy is tans besig met haar Meestersgraad in Taalwetenskap by UWC

04/05/2026
Die 2026 Junior seisoen was ‘n triomf vir Jan Krielskool se toutrekspanne, wat by die SA-Kampioenskappe in Robertson dee...
24/04/2026

Die 2026 Junior seisoen was ‘n triomf vir Jan Krielskool se toutrekspanne, wat by die SA-Kampioenskappe in Robertson deelgeneem het. Met 20 hoërskoolleerders en 19 laerskoolleerders wat deelgeneem het, het die spanne hul vasberadenheid en talent op die tou gewys. Die Kaalvoetspan, wat vir die eerste keer aan die kampioenskap deelgeneem het, het hul man teen die meer ervare skole gestaan. Die Stewelspan het met sterk vertonings in verskeie gewigsafdelings hul plek tussen die land se topspanne bevestig.

Zinray Buis het verlede naweek WP verteenwoordig by die SASAPD Nationale Kampioenskappe. Hy het Sondag aan die tydwedren...
07/04/2026

Zinray Buis het verlede naweek WP verteenwoordig by die SASAPD Nationale Kampioenskappe. Hy het Sondag aan die tydwedrenne deelgeneem en ook goud gewen vir die 13,2 km resies by Killarney. Maandag het hy weer goud gewen vir die 1500m en silwer in die 800m by Coetzenburg. Dinsdag het hy nog n goue medalje gewen vir die 26,4 km resies en n spesiale toekenning: Team Spirit Award, vir sy sportmansgees en besonderse goeie maniere💝 Wel gedaan Zinray!!

Address

Kuilsrivier
7580

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27219030434

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Kriel Instituut posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jan Kriel Instituut:

Share