Ons Winkel Kuilsrivier

Ons Winkel Kuilsrivier Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur.

Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít rea

liseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1)Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Beskerm jouself. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2)Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3)Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4)Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
-Haatspraak teenoor enige instansie of individu
-Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
-Aanhitsing tot geweld
-Rassisme
-Seksisme
-Laster
-Kru taalgebruik
-Ander aanstootlike inhoud
-Pornografiese materiaal of kommentaar
-Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5)Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
Verbands- of huuronkostes
Elektrisiteitsrekeninge
Herstelkostes aan wonings
Trek- of reisonkostes
Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
Begrafnisdienste
Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

ONS WINKEL KUILSRIVIER 👕🧥👢✨ Nuwe voorraad nou beskikbaar!✨ Goeie gehalte teen bekostigbare pryse📍 Kerkplein Centre51 Van...
10/06/2026

ONS WINKEL KUILSRIVIER 👕🧥👢

✨ Nuwe voorraad nou beskikbaar!
✨ Goeie gehalte teen bekostigbare pryse

📍 Kerkplein Centre
51 Van Riebeeckstraat
Kuilsrivier

❤️ Donasies welkom!
Ons tel gratis donasies op en waardeer elke bydrae wat help om ’n verskil in die gemeenskap te maak.

📞 Lynette
073 735 9535

Kom kuier gerus en ontdek fantastiese winskopies! 🛍️

Ons winkel kuilsrivierKerkplein center51 Van Riebeeck RoadKuilsrivierLynette0737359535
09/06/2026

Ons winkel kuilsrivier

Kerkplein center
51 Van Riebeeck Road
Kuilsrivier

Lynette
0737359535

ONS WINKEL KUILSRIVIER❄️ 30% AFSLAG! ❄️Op alle wintersklere en skoene 👕🧥👢✨ Nuwe voorraad nou beskikbaar!✨ Goeie gehalte ...
08/06/2026

ONS WINKEL KUILSRIVIER

❄️ 30% AFSLAG! ❄️

Op alle wintersklere en skoene 👕🧥👢

✨ Nuwe voorraad nou beskikbaar!
✨ Goeie gehalte teen bekostigbare pryse

📍 Kerkplein Centre
51 Van Riebeeckstraat
Kuilsrivier

❤️ Donasies welkom!
Ons tel gratis donasies op en waardeer elke bydrae wat help om ’n verskil in die gemeenskap te maak.

📞 Lynette
073 735 9535

Kom kuier gerus en ontdek fantastiese winskopies! 🛍️

07/06/2026

ONS WINKEL KUILSRIVIER

❄️ 30% AFSLAG! ❄️

Op alle wintersklere en skoene 👕🧥👢

✨ Nuwe voorraad nou beskikbaar!
✨ Goeie gehalte teen bekostigbare pryse

📍 Kerkplein Centre
51 Van Riebeeckstraat
Kuilsrivier

❤️ Donasies welkom!
Ons tel gratis donasies op en waardeer elke bydrae wat help om ’n verskil in die gemeenskap te maak.

📞 Lynette
073 735 9535

Kom kuier gerus en ontdek fantastiese winskopies! 🛍️

Big Savings6 June  9:00 - 14:0030% offBedding, Curtain's, Pillows, Runners and lots moreKerkplein center51 van RiebeeckK...
05/06/2026

Big Savings

6 June

9:00 - 14:00

30% off

Bedding, Curtain's, Pillows, Runners and lots more

Kerkplein center
51 van Riebeeck
Kuilsrivier

Lynette
0737359535

New Stock Alert at Ons Winkel Kuilsrivier! 🧥 Winter clothing has just been unpacked and is now available in store!✅ Good...
04/06/2026

New Stock Alert at Ons Winkel Kuilsrivier! 🧥

Winter clothing has just been unpacked and is now available in store!

✅ Good quality
✅ Value for money
✅ Great thrift store finds

📍 Ons Winkel Kuilsrivier
Kerkplein Centre
51 Van Riebeeck Road
Kuils River

🕘 Open: 09:00 – 17:00

📞 Contact Lynette: 073 735 9535

Come browse our latest winter arrivals and find quality clothing at affordable prices! ❄️👔👕

New Stock Alert at Ons Winkel Kuilsrivier! 🧥Men’s winter clothing has just been unpacked and is now available in store!✅...
04/06/2026

New Stock Alert at Ons Winkel Kuilsrivier! 🧥

Men’s winter clothing has just been unpacked and is now available in store!

✅ Good quality
✅ Value for money
✅ Great thrift store finds

📍 Ons Winkel Kuilsrivier
Kerkplein Centre
51 Van Riebeeck Road
Kuils River

🕘 Open: 09:00 – 17:00

📞 Contact Lynette: 073 735 9535

Come browse our latest winter arrivals and find quality clothing at affordable prices! ❄️👔👕

ONS WINKEL – KUILSRIVIER 🧥 Nuwe voorraad Nou Beskikbaar!Linne, Breekgoed, speelgoed, winter klere Jy wil dit beslis nie ...
03/06/2026

ONS WINKEL – KUILSRIVIER

🧥 Nuwe voorraad Nou Beskikbaar!
Linne, Breekgoed, speelgoed, winter klere
Jy wil dit beslis nie misloop nie!

📍 Kerkplein Sentrum
Van Riebeeckstraat 51
Kuilsrivier

📞 Lynette
073 735 9535

Address

51 Van Riebeeck Road, Shop 8B
Kuilsrivier
7580

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27737359535

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Kuilsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Kuilsrivier:

Share