Basbou

Basbou Basbou is n nie winsgewende maatskappy wat gestig is om alleenlik Hoerskool Bastion te ondersteun.

Buffelfees
24/03/2026

Buffelfees

‼️ U I T S T A L L E R S ‼️

⏰️ Jy wil dit nie misloop nie.🎡Is jy reg vir ’n dag vol feesvieringe?Van opwindende alumni-wedstryde tot sangers, stalle...
08/09/2025

⏰️ Jy wil dit nie misloop nie.

🎡Is jy reg vir ’n dag vol feesvieringe?
Van opwindende alumni-wedstryde tot sangers, stalletjies en mallemeule – daar wag hope pret op jou!
Moet dit nie misloop nie – kry vandag nog jou early bird kaartjie! 🐦🎟️
Volg die skakel of koop dit direk by die skool
https://pay.ikhokha.com/basbou/productsandservices/earlybirdbuffelfees

05/09/2025
Alumni 18 Oktober 2025.Kom geniet 'n dag propvol pret!
25/08/2025

Alumni
18 Oktober 2025.

Kom geniet 'n dag propvol pret!

18/08/2025

Watter fees is nou ’n fees sonder goeie musiek?
Ons is trots om aan te kondig dat Jo Black ook deel gaan wees van die Buffelfees! Sy diep stem en kragtige musiek gaan beslis sorg vir ’n aand om te onthou.

13/08/2025

Address

Trezona Laan, Mindalore
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Basbou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share