Hoopvol Kroonstad

Hoopvol Kroonstad Promoting positive news in Kroonstad, for the upliftment of our town. Together we can make a difference in Kroonstad! Hard to say. " - Romans 1:17

We have tried to argue, fight and oppose, we have picketed, complained and petitioned, we have cried, we have screamed.. It is hard to say if we have made any difference.. would things have been worse if we have remained quiet? It is however glaringly obvious that the municipality has problems and lets us down on a ongoing basis! Lets try a different strategy, lets work together, lets give advice

rather than criticism, lets air our concerns in a civil manner, lets offer of our expertise and pray for definitive change. Business is responsible for the largest portion of the municipal income, we do have a voice, we should object to unsatisfactory service delivery, but we just might accomplish more if we proceed with love and respect. "For therein is righteousness of God revealed from faith to faith: as it is written, The just shall live by faith.

28/08/2026
08/08/2026

πŸŽ‰ IGNITE & REVIVE GOSPELFEES 2026 🎢
πŸ”₯ Tema: Kies. Verklaar. Skyn Jou Lig. πŸ”₯

’n Gospel-naweek spesiaal vir JOU! πŸŽ‰ GRATIS TOEGANG!

Die 5de Ignite & Revive Fees vind plaas vanaf 10–13 September 2026!

🌟 Spesiale Gaste:
🎀 Riana Nel
🎀 Ilan van Staden
🎀 Janine van Niekerk
🎀 ATKV Volwasse- en Kinderdrama-groepe
🎀 Dodo
🎀 Andriette Potgieter
🎀 Dewald Gouws
🎀 VirAnder Band
🎀 Johnny Burger
🎀 The Call Sangkompetisie-wenners
🎀 Dewald Gouws Band

Kom kuier saam vir ’n kragtige Gospel-naweek vir oud en jonk wat belowe om jou lewe te raak, jou geloof te versterk en jou opnuut met hoop te vul.

Dit is ’n naweek waar jy saam met vriende kan kuier, jou geestelike tenk weer kan volmaak, die Here se teenwoordigheid kan ervaar en deel word van ’n beweging wat geloof, hoop en eenheid aansteek.

πŸ”₯ β€œUNITE TO IGNITE” πŸ”₯

πŸ“… Datums: 10–13 September 2026
πŸ“ Plek: Sel Gemeente, Kroonstad
🎟️ Toegang: GRATIS

Nooi jou vriende, familie, kerk en jeuggroep om deel te wees van hierdie lewensveranderende naweek.

INSKRYWINGS:
[email protected]

πŸ™ Red Siele. Red Dorpe. Saam Red Ons ’n Land.πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ™πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦

08/08/2026

πŸ”₯ THE CALL IS WAITING… ARE YOU READY? 🎀

If God has given you the gift of song, now is your time to let your light shine!

πŸ™Œ Thousands will hear your voice as you use your talent to glorify God and encourage others.

⏳ TIME IS RUNNING OUT!
πŸ“… Entries close: 6 September 2026

πŸ“© ENTER NOW: [email protected]
πŸ“ Kroonstad

Will YOU answer THE CALL? ✝️πŸ”₯

www.igniteandrevive.co.za

08/08/2026

πŸ”₯ MANNE-OGGEND

God bou steeds Sy Koninkryk deur gewone manne wat bereid is om op te staan.

Manne, hierdie is méér as net nog ’n byeenkoms. Dit is ’n geleentheid om saam met ander gelowige manne geΓ―nspireer, bemoedig en toegerus te word om met geloof, moed en integriteit te leef – as leiers in jou huis, jou werkplek, jou kerk en jou gemeenskap.

Ons is bevoorreg om twee dinamiese sprekers te verwelkom:

🎀 Dewald Gouws
🎀 Johnny Burger

Kom luister na kragtige boodskappe, praktiese geloof en vars inspirasie wat jou sal aanmoedig om die man te wees wat God jou geroep het om te wees.

πŸ”₯ IGNITE & REVIVE GOSPELFEES 2026
πŸ“… Saterdag, 12 September 2026
πŸ•˜ 09:00 – 10:45
πŸ“ Sel Gemeente, Kroonstad
🎟️ GRATIS Toegang

β˜• Maak ook tyd vir ons gewilde Tee Tuin, waar jy die lekkerste geregte, gebak en kosstalletjies op die feesterrein kan geniet.

πŸ‘‰ Nooi jou seun, pa, broer, vriend, buurman of kollega en beleef hierdie besonderse oggend saam.

β€œYster slyp yster; so slyp die een mens die ander.”
– Spreuke 27:17

Want wanneer manne opstaan, word gesinne versterk, gemeenskappe verander en God verheerlik.

Saam red ons siele. Saam red ons dorpe. Saam red ons ’n land.

08/08/2026

🌸 VROUE VAN KROONSTAD EN OMWING – HIERDIE OGGEND IS VIR JOU! 🌸

β˜• Begin jou Vrydag met inspirasie, geloof en nuwe hoop.

Kom luister na Janine van Niekerk – bekroonde media-evangelis, radio-omroeper, skrywer en inspirerende spreker – wanneer sy ’n besondere boodskap met vroue deel.

🌷 VROUEBEDIENING

πŸ“… Vrydag, 11 September 2026
πŸ•˜ 09:00 – 10:00
πŸ“ Sel Gemeente, Kroonstad

πŸ’š Toegang is GRATIS!

🎀 MC: Carien Ogilvie
πŸŽ™οΈ Spreker: Janine van Niekerk
✨ Tema: β€œAangename Kennis, Here”

Of jy bemoediging, nuwe perspektief of net ’n uur in God se teenwoordigheid nodig het – hierdie is ’n geleentheid wat jy nie wil misloop nie.

πŸ°β˜• Maak sommer ’n oggend daarvan!

Geniet nΓ‘ die Vrouebediening ’n heerlike kuier by ons Tee Tuin, waar Ε„ verskeidenheid smaaklike geregte, varsgebakte koeke, heerlike lekkernye en van die lekkerste kosstalletjies op die feesterrein vir jou wag.

Moet dit nie misloop nie! Nooi jou ma, dogter, suster, vriendin of kollega saam en beleef ’n oggend wat jou hart sal aanraak.



08/08/2026

Let’s make South Africa Safe, Beautiful and Great !!! Let’s
β€œSave a Town and Together Save a Country” πŸ™πŸ‘‘πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†πŸ™

21/04/2026

Address

Louw Street, Kroonstad
Kroonstad
9500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoopvol Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share