Ons Winkel Kraaifontein

Ons Winkel Kraaifontein Deel van die Solidariteit Helpende Hand Beweging. Ons neem enigiets in wat in jou pad staan - mans/dames/kinders klere, linne, breekware, bruikbare meubels .

Skenk dit aan ons en help ons om ander te help.

❄️ NUUT UITGEPAK BY ONS WINKEL KRAAIFONTEIN! ❄️Kom loer vandag nog in vir die beste kopies:🧥 Winter klerasie om die koue...
10/06/2026

❄️ NUUT UITGEPAK BY ONS WINKEL KRAAIFONTEIN! ❄️

Kom loer vandag nog in vir die beste kopies:
🧥 Winter klerasie om die koue te trotseer
🍽️ Kombuisware vir die heerlikste winterkos
🏺 Pragtige ornamente om jou huis op te kikker
🛋️ Kwaliteit meubels teen goeie pryse

📍 Waar: Ons Winkel Kraaifontein
Sien julle daar! Daagliks nuwe voorraad.

10/06/2026

Ons Winkel Kraaifontein is opsoek na jou wit olifant mansklere, meubels, elektrieseware en kombuisraad.Skenkings kan by ...
08/06/2026

Ons Winkel Kraaifontein is opsoek na jou wit olifant mansklere, meubels, elektrieseware en kombuisraad.

Skenkings kan by ons afgelaai word of ons kan reël om dit gratis by u op te laai.

Kontak Hennie op 071 738 2596 vir reëlings.

Kom loer gerus in byOns Winkel KraaifonteinBrightonweg 64Kraaifontein
08/06/2026

Kom loer gerus in by

Ons Winkel Kraaifontein
Brightonweg 64
Kraaifontein

Nuwe voorraad nou uitgepak by Ons Winkel Kraaifontein.Kom loer gerus in by Ons Winkel KraaifonteinBrightonweg 64Kraaifon...
08/06/2026

Nuwe voorraad nou uitgepak by Ons Winkel Kraaifontein.

Kom loer gerus in by

Ons Winkel Kraaifontein
Brightonweg 64
Kraaifontein
(Tussen OK Minimark en Engenvulstasie)



Skenkings kan afgelaai word by Ons Winkel Kraaifontein of ons

07/06/2026

Nuwe Dames rokke en baadjies uitgepak.
06/06/2026

Nuwe Dames rokke en baadjies uitgepak.

Skenk jou oortollige en ongebruikte klere, linne, breekware, meubels en meer aan Ons Winkel Kraaifontein. Skenkings kan ...
05/06/2026

Skenk jou oortollige en ongebruikte klere, linne, breekware, meubels en meer aan Ons Winkel Kraaifontein. Skenkings kan gratis opgelaai word.

Saam maak ons 'n verskil.

Address

64 Brightonweg Kraaifontein (tussen OK Mini Mark En Engen Vulstasie)
Kraaifontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27717382596

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Kraaifontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Kraaifontein:

Share