NGK Tsitsikamma

Call Directions Contact the organization

NGK Tsitsikamma Die gemeente is geleë in die mooiste deel van die land. Tussen die berge en die see. 'n Mooi omgewing met mooi harte

01/08/2025
04/07/2025

Kom geniet die oggend saam met ons. Die jaar se Wêreld Biddag is vir Mans en Vroue!! Bevestig asb u bywoning.
06/03/2025

Kom geniet die oggend saam met ons. Die jaar se Wêreld Biddag is vir Mans en Vroue!! Bevestig asb u bywoning.

30/10/2024
Liewe vriend en vriendin. Ons beplan weer 'n groot projek vir DV 30 Augustus by die kerksaal. Ons gaan pannekoek bak om ...
21/08/2024

Liewe vriend en vriendin. Ons beplan weer 'n groot projek vir DV 30 Augustus by die kerksaal. Ons gaan pannekoek bak om ons fondse aan te vul.
Om ons uitgawes te beperk het ons die vrymoedigheid om skenkings te vra.
Ons benodig die vlg: Koekmeel, bakpoeier , olie, asyn, eiers, suiker en kaneel. As bestanddele op Woensdag 28 Augustus by die kerkkantoor kan wees, gaan dit help met ons beplanning en aankope. Kontant donasies Sal ook verwelkom word. Eft opsie met verwysing - pannekoek aankope. Dan natuurlik ook hande om te kom help bak die 30 ste Augustus. Tye kan later deurgegee word. By voorbaat dankie vir u positiewe reaksie.

24/06/2024

Hallo.
Saterdag 6 Julie om 09:00 is dit basaar.
Maak solank die datum vas.
Daar sal binnekort meer inligting geplaas word.

Groete

Address

Sanddrift Road
Kou-Kamma
6307

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27422803814

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Tsitsikamma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to NGK Tsitsikamma:

Shortcuts

Share