Angels with smile

Angels with smile Angels with smile
nonprofit organization

31/07/2023

Talliesrus benodig n ketting saag as iemand een goedkoop het of te skenk want ons gebruik donkies om warm water te maak vir almal op plot omdat ons krag spaar. Asb mense met julle hulp kan ons baie mense help.
As da mense is wat houte of boom stompe het wat hulle wil verwyder asb ons sal self kom haal.
MONA 0728046171
SARINA 0822215346

31/07/2023

Talliesrus is n klein hoewe in middelvlei randfontein wat ons besig is mee om te ontwikkel vir bejaarde en kinders. Smiling angels en Talliesrus het saam gesmelt want ons help kinders en bejaarde mense ons beplaning is om huisies te bou vir bejaardes wat ni baie huur kan bekostig. As da enige iemand enige bou materiaal het om te skenk asb. Ons sal dit self kom haal. Ons het n land wat ons wil bewerk sodat ons ons eie inkomste het om vir di kinders en bejaarde mense te sorg. Ons benodig n TREKKER om die lande te ploeg is da dalk iemand wat dit vir ons goed koop kan kom ploeg ons is bereid om di diesel te koop. Enige navrae kontak ons by

MONA 0728046171

SARINA 0822215346

Kom onsteun ons mense kom geniet julle self en kom ondersteun ons om n beter lewe te kan gee vir kids en dit moontlik te...
18/12/2022

Kom onsteun ons mense kom geniet julle self en kom ondersteun ons om n beter lewe te kan gee vir kids en dit moontlik te maak om nog meer kids te kan help.

Mense asb dis kersfees kom ondersteun ons by die plek hulle  wil ons help om n verskul te maak met di kiddies en met jul...
13/12/2022

Mense asb dis kersfees kom ondersteun ons by die plek hulle wil ons help om n verskul te maak met di kiddies en met julle hulp kan ons soveel meer kiddies help en n verskul te maak en kerstyd om kiddies se harte bly te maak met n persentjie en n leka Kers ete. 0728046171

05/12/2022

Mense die tyd van die jaar is die moeilikste tyd van di jaar om kiddies gelukkig te hou en vir hulle ook n heerlike Kersfees te gee met n heerlike Kers ete en n persentjie, met mense se hulp kan ons dit moontlik maak om hulle Kersfees en nog ander kiddies se hartjies bly te maak. My nr is 0728046171 as jy met enige iets kan help enigetyd asb mense.

Dis amper weer Kersfees en ek het almal se hulp  nodig om dit vir my moontlik te maak om vir die kiddies n kersfees te g...
14/11/2022

Dis amper weer Kersfees en ek het almal se hulp nodig om dit vir my moontlik te maak om vir die kiddies n kersfees te gee, enige iets is welkom om die kersfees vir hulle moontlik en special te maak, die tyd het so vinnig verby gega dat kersfees is nader as wat ek besef. Enige hulp of bydra sal hoog op prys gestel word as iemand ons kan help.

My kontak nr 0728046171

Mooi fotos van ons op die plaas waar ons almal gelukkig saam bly en lief is vir mekaar en mekaar respekteur.
14/11/2022

Mooi fotos van ons op die plaas waar ons almal gelukkig saam bly en lief is vir mekaar en mekaar respekteur.

Dis so n heerlike gevoel om iets vir iemand te beteken en te doen danki Wilma en span wat gehelp het dat ons weer
13/06/2022

Dis so n heerlike gevoel om iets vir iemand te beteken en te doen danki Wilma en span wat gehelp het dat ons weer

29/05/2022

Mense ons het n nood in Koster en ons groepie wil n verskul maak in ander mense se lewens in ons dorpie. Die 5 de Junie gaan ons weer vir 100 mense n warm ete maak en uit gee in Koster self. As da mense is wat ons kan help met n bydrae vir die sop kombuis of net vir ons savehouse asb whats app of bel my gerus as jy kan help. Mense al bid julle net vir ons om dit moontlik te maak om almal te kan help sal dit ook hoog opprys gestel word. My nr is 0728046171 Mona

Marilyn,Milinda,Landi,Corrie,Maruis,Shaun,Jan,Talita en my hele Team baie dankie dat julle ons ga help opskep het by die...
24/05/2022

Marilyn,Milinda,Landi,Corrie,Maruis,Shaun,Jan,Talita en my hele Team baie dankie dat julle ons ga help opskep het by die Kerk hoop ons kan dit meer gereeld doen om n verskul aan ander mense te maak en n sukses te maak van Smiling Angels se sop kombuis en dit alles aan die Here se eer om dit moontlik te maak en die regte mense op ons pad te sit. As da iemand is wat dalk kan help met enige iets sal dit hoog op prys gestel word, my kontak nr is 0728046171

12/05/2022

Address

136 Ip Kaalaagte
Koster
0348

Telephone

+27728046171

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angels with smile posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Angels with smile:

Share