SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC 001-465 NPO

Call Directions Website Contact the organization

SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC 001-465 NPO We are a CYCC situated in Klerksdorp. SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC provide residentials care to 150 children.

We render a 24 hour residential care service in the CYCC in order to provide protection and care to 150 vulnerable children of all races. We take care of 150 children in the North West province that have been found in need of care by court.

πŸ’›πŸ’š ’N OPREGTE DANKIE AAN ONS BORGE, VENNOTE EN DEELNEMERS! πŸ’šπŸ’›SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis wil graag ons opregte ...
15/10/2026

πŸ’›πŸ’š ’N OPREGTE DANKIE AAN ONS BORGE, VENNOTE EN DEELNEMERS! πŸ’šπŸ’›

SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor almal wat reeds betrokke is by ons Fun Run op Woensdag, 28 Oktober 2026, by Fitness Zone, Klerksdorp! πŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

πŸ’š Fitness Zone – vir die beskikbaarstelling van hul perseel.

πŸ’§ Manzi Water & Body Fuel Express – vir die borg van ons waterpunte.

πŸš‘ Co-Prime EMS Dienste – vir die hantering van noodgevalle.

🚦 Klerksdorp Verkeer – vir hul ondersteuning.

🀝 Danie en Lorain Nel – vir al hul harde werk met die reΓ«lings.

πŸ… Klerksdorp Marathon Club – ’n baie groot dankie vir al julle hulp, ondersteuning en betrokkenheid. Ons waardeer julle bydrae tot ons Fun Run opreg! πŸ’šπŸ’›

πŸ“° Klerksdorp Record – baie dankie vir die publisiteit en waardevolle blootstelling wat julle aan ons Fun Run gee deur ons berig in die koerant te plaas. Julle help ons om ons boodskap verder uit te dra en meer mense bewus te maak van ons fondsinsamelingsprojek ter ondersteuning van die kinders by SAVF Rethabile Kinderhuis.

πŸ–¨οΈ Nashua Klerksdorp – vir hul volgehoue ondersteuning en bydrae.

πŸ‘Ÿ Aan almal wat reeds ingeskryf het: Baie dankie vir julle ondersteuning en entoesiasme! Ons sien daarna uit om julle op 28 Oktober by die wegspringpunt te verwelkom.

πŸ“£ JY KAN OOK DEEL WEES VAN DIE VERSKIL!

Het jy al ingeskryf? Moenie uitmis nie! Bring jou familie en vriende saam en kom geniet ’n lekker aand van fiksheid, pret en gemeenskapsgees ter ondersteuning van die kinders by SAVF Rethabile Kinderhuis.

πŸ“… Datum: Woensdag, 28 Oktober 2026
πŸ“ Plek: Fitness Zone, Austinstraat, Wilkoppies, Klerksdorp
⏰ Inskrywings op die dag: 16:00–17:45
🏁 Aanvang: 18:00

πŸ₯žπŸŠ IETS LEKKERS VIR DIE AAND!

Daar gaan ook heerlike pannekoeke en Jaffels te koop wees, alles ten bate van SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis! Kom geniet iets lekkers en ondersteun terselfdertyd ons kinders. πŸ’›πŸ’š

πŸ“ž Vir inskrywingsvorms en navrae, kontak SAVF Rethabile Kinderhuis by 083 379 7811 of 018 464 1888.

❀️ Elke inskrywing en elke bydrae help ons om ’n verskil in ’n kind se lewe te maak. Kom stap of hardloop saam met ons – ons hardloop vir ons kinders! πŸƒβ€β™€οΈπŸ’šπŸ’›

’nVerskil

’N OPREGTE WOORD VAN DANKBAARHEIDNamens SAVF Rethabile Klerksdorp Kinder- en Jeugsorgsentrum wil ons graag ons opregte d...
15/10/2026

’N OPREGTE WOORD VAN DANKBAARHEID

Namens SAVF Rethabile Klerksdorp Kinder- en Jeugsorgsentrum wil ons graag ons opregte dank uitspreek teenoor Blou Bul Afslaers, ons donateurs en die publiek vir julle ondersteuning tydens ons pannekoekverkope.

Baie dankie aan Blou Bul Afslaers wat ons die geleentheid gebied het om tydens julle veilings pannekoeke te bak en fondse vir ons kinders in te samel.

Aan elke donateur en elke persoon wat pannekoeke gekoop, bestellings geplaas of ons projek ondersteun het, baie dankie vir julle ruim harte en bereidwilligheid om ’n verskil te maak.

Elke bydrae, groot of klein, help ons om beter in die behoeftes van die kinders in ons sorg te voorsien.

Dankie dat julle saam met ons omgee en help om ’n verskil in ons kinders se lewens te maak. Julle ondersteuning word opreg waardeer!

Met dankbaarheid,

Bestuur en personeel
SAVF Rethabile Klerksdorp Kinder- en Jeugsorgsentrum

’nVerskil

12/10/2026

πŸƒβ€β™€οΈπŸ’š MOENIE UITMIS NIE! ONS HARDLOOP VIR ONS KINDERS! πŸ’šπŸƒβ€β™‚οΈ

SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis nooi die hele gemeenskap hartlik uit om deel te wees van ons FUN RUN op Woensdag, 28 Oktober 2026! πŸŽ‰

πŸ“ Plek: Fitness Zone, Austinstraat, Wilkruppies, Klerksdorp
⏰ Tyd: 18:00 (Registrasie vanaf 16:00)

Of jy stap, draf of hardloop – elke tree maak 'n verskil in 'n kind se lewe! β€οΈπŸ‘Ÿ

Kom ondersteun ons kinders, bring jou familie en vriende saam en help ons om 'n verskil te maak!

Moenie wag nie – skryf vandag in! πŸ™Œ

πŸ“ž Navrae: 018 464 1888 / 083 379 7811

Send a message to learn more

πŸ₯ž PANNEKOEKVERKOPE – WOENSDAG 30 SEPTEMBER 2026! πŸ₯žKom ondersteun ons by Bloubul Afslaers! ❀️πŸ₯ž R7 per pannekoek indien jy...
28/09/2026

πŸ₯ž PANNEKOEKVERKOPE – WOENSDAG 30 SEPTEMBER 2026! πŸ₯ž

Kom ondersteun ons by Bloubul Afslaers! ❀️
πŸ₯ž R7 per pannekoek indien jy dit daar kom koop.

Ons lewer ook af! πŸš—
πŸ₯ž R8 per pannekoek vir aflewerings.

Elke pannekoek help ons om ’n verskil te maak in die lewens van die kinders by SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis (CYCC). πŸ’šπŸ’›

πŸ‡¬πŸ‡§ PANCAKE SALES – WEDNESDAY, 30 SEPTEMBER 2026!

Come and support us at Bloubul Afslaers! ❀️
πŸ₯ž R7 per pancake when purchased there.

We also deliver! πŸš—
πŸ₯ž R8 per pancake for deliveries.

Every pancake helps us make a difference in the lives of the children at SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC. πŸ’šπŸ’›

πŸ“ž Bestellings / Orders: 018 464 1888 / 083 379 7811

17/09/2026

It is with deep sadness and great concern that we at SAVF National Office 001-446 NPO have been following the devastating news of the killings of several women in and around Kempton Park over the past two months.

Behind every victim is a family, a loved one, a friend and a community left with unimaginable pain. These tragic acts of violence remind us once again of the urgent need to stand together against gender-based violence and violence in all its forms.

As an organisation built on Compassion at the Core, we cannot remain indifferent when lives are lost and families are shattered.
This Friday, we invite every SAVF staff member and volunteer to wear BLACK as a simple but powerful expression of:

πŸ–€ Respect for those whose lives have been taken.
πŸ–€ Support for their families, loved ones and communities.
πŸ–€ Solidarity with all women and children affected by violence.
πŸ–€ A stand against violence and a call for safer communities.

Let our SAVF family stand together β€” united in compassion, united in respect, and united in saying:
ENOUGH IS ENOUGH.


β˜•πŸ₯ž KOM ONDERSTEUN ONS VANDAG! | COME SUPPORT US TODAY! β€οΈπŸ“ Bloubul AfslaersπŸ—“οΈ Vandag | Today – 2 September 2026β˜• Koffie ...
02/09/2026

β˜•πŸ₯ž KOM ONDERSTEUN ONS VANDAG! | COME SUPPORT US TODAY! ❀️

πŸ“ Bloubul Afslaers
πŸ—“οΈ Vandag | Today – 2 September 2026

β˜• Koffie / Coffee – R15
πŸ₯ž Pannekoek / Pancakes – R7

Kom geniet ’n koppie koffie en heerlike pannekoek terwyl jy SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis ondersteun. ❀️

Every purchase makes a difference!
Ons waardeer julle ondersteuning! πŸ™πŸ’š

Address

7 Rosinstreet, Freemanville
Klerksdorp
2570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC 001-465 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SAVF Rethabile Klerksdorp CYCC 001-465 NPO:

Share