18/05/2026
Kom besigtig PASCHA by die B gallery en besigtig die kunstenaar Jacobs se werke!!!! Baie bekostigbaar en pragtig klein en kompak!!!!! Wil jy jouself bederf of het jy n geskenk nodig vir n vriendin???? Hier is van haar werke so goedkoop soos vanaf R250!!!!!!!!Kom maak n draai vir nog vele meer! Leanna bly in Rustenburg maar stal ook uit hier in Klerksdorp by die B gallery. Ons bly trots outentiek!!!!!!!!! Ondersteun n kunstenaar!!!!!!