13/03/2026
Liewe Kosh gemeenskap. Kosh Mammas in Nood wil uit ons harte uit dankie sê vir elke liewe skenker wat dit moontlik maak vir n Mamma in Nood om verligtigting te kry in tye van krisis. Hierdie is wat ons weer onlangs geskenk het aan Mammas daar buite wat dit nodig het en dit maak ons so trots om deel te wees van die Kosh gemeenskap. Sonder julle is ons niks en sonder julle kan ons nie Mammas in nood ondersteun nie. Baie dankie.