16/02/2025
Jo!! Baie dankie vir almal wat vanoggend aangesluit het by ons nuwe webtuiste. Julle maak die harde werk wat ons die laaste maand gedoen het, die moeite werd. Ek d**k ons kort nog 24 nuwe lede om alle vorige rekords te oorskry. Komaan die wat dit nog nie gedoen het nie. Dit vat net 'n minuut van jou tyd en kos niks nie.... en dis groot aanmoediging vir ons om nog harder te werk. Daar kom wonderlike dinge by https://overstrandherald.co.za in die volgende paar weke