ATKV-Tak Kirkwood

ATKV-Tak Kirkwood Die ATKV is in 1930 gestig, en is dinamiese kultuurorganisasies in Afrikaans. Welkom by Kirkwood tak.

19/03/2026
Op die 28ste Augustus het ATKV-Tak Kirkwood 'n Kultuurgala aangebied waar leerders en volwassenes die geleentheid gehad ...
03/09/2025

Op die 28ste Augustus het ATKV-Tak Kirkwood 'n Kultuurgala aangebied waar leerders en volwassenes die geleentheid gehad het om hul talente te vertoon.

Daar was musiek, dans, drama en poësie.

Baie dankie aan Hoërskool Kirkwood- Amptelike blad vir die gebruik van hulle geriewe.

Baie dankie ook aan elkeen wat deelgeneem het en ook die aand ondersteun het.

Foto's geneem deur Juane Viljoen Photography. Beter kon ons nie vra nie!

Dankie aan Carene Norris vir die dekor! Dit het pragtig gelyk.

Dit was 'n uitstekende aand van kultuur en gemeenskap.

Morningfresh Art in Motion Dance Academy Hosking Academy of Dance.

Address

Kirkwood
6120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Tak Kirkwood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share