Tant Tibbie Visser Voortrekkers

Tant Tibbie Visser Voortrekkers Tant Tibbie Visser Voortrekker Kommando is gestig in 1960. Die Voortrekkers as organisasie streef daarna om die jeug op te lei en te bemagtig om leiers te wees.

Om ons nasie, volk en taal te bevorder, en bo alles die Here lief te hê.

Dit is met n swaar hart dat ons sokkie gekanseleer is oor te min belangsteling
17/06/2026

Dit is met n swaar hart dat ons sokkie gekanseleer is oor te min belangsteling

🇿🇦 Gelukkige Jeugdag! 🇿🇦Die toekoms van Suid-Afrika lê in die hande van jongmense wat bereid is om met geloof, moed en k...
16/06/2026

🇿🇦 Gelukkige Jeugdag! 🇿🇦

Die toekoms van Suid-Afrika lê in die hande van jongmense wat bereid is om met geloof, moed en karakter ’n verskil te maak.

Soos ’n enkele kers die donker verdryf, kan een jong mens hoop aansteek, ander inspireer en ’n blywende impak op die wêreld hê. Elke keuse wat vandag gemaak word, bou aan môre se Suid-Afrika.

By Die Voortrekkers glo ons daarin om jongmense toe te rus om doelgerig te leef, verantwoordelik te lei en met oortuiging hulle lig te laat skyn.

Die toekoms begin by jou.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011

*Turffontein Kransleggingseremonie*Turffontein KonsentrasiekampkerkhofH/V Columbine Laan & Maluti Straat, Wi******er Hil...
15/06/2026

*Turffontein Kransleggingseremonie*

Turffontein Konsentrasiekampkerkhof
H/V Columbine Laan & Maluti Straat, Wi******er Hills, Johannesburg Suid, 2091
16 Junie
09:00

Vir Navrae:
Annemarie Grobbelaar (Impala Voortrekkers) - 0836319947
Willie-Waldo Kühn (Org Meyer Voortrekkers) - 0730290052

Skoonmaak voor 16 Junie. Voortrekkers is diensbaar.
15/06/2026

Skoonmaak voor 16 Junie. Voortrekkers is diensbaar.

Ons nooi jonk en oud om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: https:...
11/06/2026

Ons nooi jonk en oud om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: https://www.lifestyledancing.co.za/products/leer-lekker-dans-voortrekker. Daar sal n snoepie en kos beskibaar wees met kaartfasiliteite julle wil nie die aand mis loop nie.

Leer lekker dans - Voortrekkers is 'n prettige en boeiende dansprogram wat spesifiek vir jong avonturiers ontwerp is. Hierdie produk bied 'n unieke geleentheid

Ons nooi alle voortekkers om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: h...
09/06/2026

Ons nooi alle voortekkers om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: https://www.lifestyledancing.co.za/products/leer-lekker-dans-voortrekkers/ Daar is slegs 60 plekke beskikbaar.
As jy klaar weet hoe om te sokkie dan kan julle inskryf net om te sokkie die geleentheid is vir jonk en oud. So kom geniet die aand saam ons.
https://forms.gle/4BebSqDB8oCpmvy39

Leer lekker dans - Voortrekkers is 'n prettige en boeiende dansprogram wat spesifiek vir jong avonturiers ontwerp is. Hierdie produk bied 'n unieke geleentheid

With Kruinsig Voortrekkers – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
27/05/2026

With Kruinsig Voortrekkers – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

Ons nooi alle voortekkers om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: h...
26/05/2026

Ons nooi alle voortekkers om saam met ons te kom leer hoe om lekker te dans en dan tot laat te sokkie Registreer hier: https://www.lifestyledancing.co.za/products/leer-lekker-dans-voortrekkers/ Daar is slegs 60 plekke beskikbaar.

Leer lekker dans - Voortrekkers is 'n prettige en boeiende dansprogram wat spesifiek vir jong avonturiers ontwerp is. Hierdie produk bied 'n unieke geleentheid

*Hemelvaart 2026*Die hemelvaart van Christus was nie ’n einde nie - dit was ’n troonbestyging.Die dissipels het opgekyk ...
14/05/2026

*Hemelvaart 2026*

Die hemelvaart van Christus was nie ’n einde nie - dit was ’n troonbestyging.

Die dissipels het opgekyk en gewonder waarom Hy gaan, maar Hemelvaart wys vir ons: Jesus het nie verdwyn nie - Hy regeer.

Tussen hemel en aarde leef ons dikwels met vrae, onsekerheid en swaarkry.

Ons verstaan nie altyd die pad nie, maar Hemelvaart herinner ons daaraan dat die Een wat vir ons gesterf het, ook die Een is wat nou vir ons intree.

Gelukkige MoedersdagAan elke mamma, ouma, tannie en vrou wat met liefde lei, ondersteun en inspireer - dankie.Dankie vir...
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag

Aan elke mamma, ouma, tannie en vrou wat met liefde lei, ondersteun en inspireer - dankie.

Dankie vir:
- die hand wat help
- die hart wat luister
- die geloof wat dra
- en die liefde wat altyd bly

By Die Voortrekkers vier ons vandag die vroue wat ons kinders help vorm tot mense van karakter, geloof en diensbaarheid.

Mag julle dag gevul wees met vreugde, rus en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes.

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

Address

Cnr Ilex &, Eugenia Road, Edleen
Kempton Park
1625

Opening Hours

17:30 - 18:30

Telephone

+27835667980

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tant Tibbie Visser Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Tant Tibbie Visser Voortrekkers:

Share