Beulah Foundation NPC

Beulah Foundation NPC Beulah foundation is a organization based in Soverby it was found 28 April 2023.

The children in our community comes from very impoverished homes and often have absent parents and neglectful family .

26/06/2024
Goeienaand gemeenskap. Met baie hulp en waardering kon ons vir 203 behoeftige magies vul ! Dit was regtig 'n dag.  Die n...
21/06/2024

Goeienaand gemeenskap.

Met baie hulp en waardering kon ons vir 203 behoeftige magies vul ! Dit was regtig 'n dag. Die nood en die behoefte is groot en ons hande is min. Ons bronne beperk. Graag nooi ons elkeen wie kan 'n bydra maak tot ons organisasie, ons verwelkom enige hulp,finansieël of net 'n kos item uit u kombuis. Dit sal grootliks waardeer word.

Beulah Foundation NPC kon vandag haar 1 jaar se bestaan vier vanaf ons eerste skep kon ons vir meer as 1175 volwassenes en kinders bedien met 'n maaltyd of n beker sop.

Baie dankie aan elkeen se bydra tot ons organisasie.

Vir enige navrae. Kontak ons Beulah foundation lede.

Groete.
Beulah Foundation NPC Soverby

Goeienaand aan ons gemeenskap.Beulah foundation was weereen bevoorreg om vir 158 magies iets te ete te kon gee. Dit was ...
15/06/2024

Goeienaand aan ons gemeenskap.

Beulah foundation was weereen bevoorreg om vir 158 magies iets te ete te kon gee. Dit was regtig geseënd!!!

Baie dankie aan ons gereëlde donateurs en persone wie elkeen 'n bydra kan lewer. Die nood is regtig groot in ons gemeenskap en Beulah Foundation probeer hulp verleën.

Baie projekte is in proses om te gebeur in die toekoms. Ondersteun ons.

Enige navrae. Kontak ons Beulah Span.

Groete.
Beulah Foundation.

Goeienaand gemeenskap.Beulah Foundation NPC  kon gister vir 133 mensies iets te ete gee. Baie dankie aan al ons mensies ...
31/05/2024

Goeienaand gemeenskap.
Beulah Foundation NPC kon gister vir 133 mensies iets te ete gee. Baie dankie aan al ons mensies en ook die wie gereeld vir ons bystaan. Daar nog vele meer wat beplan word..

Grootste liefde.

Goeie dag gemeenskap.Beulah Foundation NPC  was vandag oorval met gemeenskapslede wie iets te ete kom kry het. Die Here ...
16/05/2024

Goeie dag gemeenskap.

Beulah Foundation NPC was vandag oorval met gemeenskapslede wie iets te ete kom kry het. Die Here is so goed vir ons organisasie dat ons geseënd was om vir 123 volwassenes en kinders te kon opskep! Graag by hierdie geleentheid wil ons baie dankie sê aan elkeen van ons gemeenskapslede en ook dankie aan ons donateurs wie gereëld bydra tot ons organisasie en vir die werk wat ons doen.

LET WEL- Gemeenskap by ons volgende gemeenskapvoeding is daar net een versoek van ons kant. Dat elkeen sy/haar kos self moet kom afhaal. As u dit nodig vind dat u graag wil iets te ete wil he of dit vandag nodig het, kom haal dit uit u eie.Moet nie u buurman of buurvrou stuur namens u nie.Ons maak nie meer voorsiening dat een persoon of kind vele ander se kos moet afhaal. Ons sal slegs die vergunning toestaan indien dit n bejaarde (60+) OF persoon/kind tuis siek is.

Gemeenskap ons hoop u verstaan en dat ons staatmaak op u samewerking.

Groete.
Beulah Foundation NPC

Beulah Foundation NPCEllen OlivierMaxie KlaasenGinel Klaasen@
06/05/2024

Beulah Foundation NPC
Ellen Olivier
Maxie Klaasen
Ginel Klaasen
@

Goeienaand gemeenskap.Die Here Here seën vir Beulah foundation met elke voorbereiding vir 'n maaltyd en voorsien aan ons...
06/05/2024

Goeienaand gemeenskap.
Die Here Here seën vir Beulah foundation met elke voorbereiding vir 'n maaltyd en voorsien aan ons gemeenskap. Ons kon vir 130 magies voorsien in ons gemeenskap. Weereens baie dankie aan ons gemeenskap en donateurs se bydra tot ons organisasie.

Daar is vele instoor vir ons.

Vir enige navrae of hulpverlening tot ons organisasie.

Kontak ons Beulah span.

Beulah Groete.

27/04/2024

Address

Soverby
Keimoes
8860

Telephone

+27692111383

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beulah Foundation NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Beulah Foundation NPC:

Share