Perfectly Imperfect - Ministry through Art

Perfectly Imperfect - Ministry through Art Our vision and mission is to bring art to every child in our small community, Kalbaskraal.

Happy birthday mnr Goodman!Dankie vir die geleentheid om vir amper 4 jaar al deel te voel van OJ se familie!!Dis n voorr...
19/08/2026

Happy birthday mnr Goodman!
Dankie vir die geleentheid om vir amper 4 jaar al deel te voel van OJ se familie!!
Dis n voorreg om saam met u en OJ Erasmus n verskil te kan maak in Kalbas kids se lewens!!
๐ŸŽ‚๐Ÿ’œ๐Ÿ™๐ŸŽ‚

Saterdag 18 Julie was ons kunskompetisie in Kalbaskraal! Wat n amazing dag met n saal vol talentvolle kids! Dankie aan o...
19/07/2026

Saterdag 18 Julie was ons kunskompetisie in Kalbaskraal! Wat n amazing dag met n saal vol talentvolle kids!

Dankie aan ons Hemelse Vader vir die amazing kids en Hy wat als moontlik gemaak het!๐Ÿ™

Baie dankie aan elke kid wat deel was - jul is almal wenners!๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ’ช๐Ÿป

Dankie aan elke donasie, die pryse, potloodsakkies, sweetpakkies, brood etc en sop- kokers!
Elkeen wat kom help het met serving, judging, skoonmaak en soveel liefde en aandag aan ons kids gegee het!!
Sonder jul sou die dag nie moontlik kon wees nie! ๐ŸซŸ๐ŸซŸ

Youth Day op Kalbas! Dankie aan die organiseerders vir n wonderlike tyd wat hul gereรซl het vir die kids!! Rugby, netbal,...
17/06/2026

Youth Day op Kalbas!
Dankie aan die organiseerders vir n wonderlike tyd wat hul gereรซl het vir die kids!! Rugby, netbal, sokker, toutrek en sak-resies!!

Dankie aan Miriam, Destiny, Gurtwin, Tristan n Shamike wat deel was van Perfectly Imperfect se span en vir 2 ure non- stop gehelp help het om kids se gesigte te verf!! Jul is amazing!!๐Ÿ’œ๐Ÿ™๐Ÿ’œ๐Ÿ™

Towards the end of last year we joined hands with Shofar Mercy Ministry!! We had amazing projects and with the help of a...
03/06/2026

Towards the end of last year we joined hands with Shofar Mercy Ministry!! We had amazing projects and with the help of amazing people we can make a difference in kidsโ€™ lives - no matter how small at times!

But with any new project/ season etc there is always some hick-ups(unfortunately)

Some things are still a learning curve! For Michelle and me - for example - its the first time now we get to โ€œdoโ€ with 18A certificates! (Major thanks to Keegan for all his help๐Ÿ™)

Not every donor wants an 18A certificate so it make things easier if we are informed asap along with a PoP- if u need one - so we can get all info needed and get the ball rolling!

We do apologise if it takes a little longer๐Ÿ™ˆ but we are working on it!

For those who understand and give us grace THANK you! ๐Ÿ’œ๐Ÿ™๐Ÿ’œ

Ons 4e Leierskap โ€œkampโ€ was weereens n groot sukses danksy al jul bydrae, hulp en donasies!!Dag 1 het die leerders n โ€œwo...
08/04/2026

Ons 4e Leierskap โ€œkampโ€ was weereens n groot sukses danksy al jul bydrae, hulp en donasies!!

Dag 1 het die leerders n โ€œworkshopโ€ gehad oor leierskap by Shofar Malmesbury en Johnny het dit soveel fun gemaak dat die prefekte defnitief baie geleer het en nog meer selfvertroue as leiers gekry het!
Dag 2 was hul gebless om die bokant van Tafelberg te kon beleef! Die paar hoogtevrese was sommer gou vergete! Daarna heerlike โ€œfish n chipsโ€ by Houtbaai en die dag was afgesluit met swem n pret by Melkbosstrand!

Nogmaals baie dankie aan elkeen (te veel om te noem, maar jul weet wie jul is๐Ÿ™) wat die prefekte van OJ Erasmus se dag ekstra spesiaal gemaak het!

En n ekstra shout-out aan hul amazing onderwyseres
LeAnne Berling!! ๐Ÿ’œ๐Ÿ™๐Ÿ’œ๐Ÿ™

A big thank you for the donations of paint!! The kids can again be creative and express those inner feelings!! ๐Ÿ’œ๐Ÿ–Œ๏ธ๐ŸŽจ๐ŸซŸ๐Ÿ™
08/04/2026

A big thank you for the donations of paint!! The kids can again be creative and express those inner feelings!! ๐Ÿ’œ๐Ÿ–Œ๏ธ๐ŸŽจ๐ŸซŸ๐Ÿ™

Valentineโ€™s by OJ! Kids kon teken, kaartjies maak, en daar was self gedigte! Gelukkige trekking van 2 kids per klas is g...
13/02/2026

Valentineโ€™s by OJ! Kids kon teken, kaartjies maak, en daar was self gedigte! Gelukkige trekking van 2 kids per klas is gedoen! Dankie aan al die donasies en @ Getfit fitness centre wat dit moontlik gemaak het! 18 potlood sakkies met skryfbehoeftes is aan die gelukkiges uit gedeel!!๐Ÿ’œ๐Ÿ™๐Ÿ’œ

Address

Kalbaskraal
7302

Telephone

+27847712030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Perfectly Imperfect - Ministry through Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Perfectly Imperfect - Ministry through Art:

Shortcuts

Share