Justin Oosthuyse Liefdadigheids Trust

Justin Oosthuyse Liefdadigheids Trust Insameling vir n kogleere inplanting van n 9jarige seun wat sy gehoor van 2 begin verloor het. Die pad daarna was als behalwe rustig. So het die lang pad begin.

Op 2 jaar het Justin gegaan vir sy eerste ondersoek om te kyk of daar fout is met sy gehoor. Hy het erge gehoorverlies gehad en ons kon nie vasstel waarom nie. Nerens was daar n sisteem in plek nie. Reguit antwoorde kon ons nie kry nie. As ons nie self op goed afgekom het nie is dit nie aan ons bekend gemaak nie. Van die begin moes ons vir hom baklei vir n plek in n kleuterskool, gewone skool, hul

p met gehoorstukkies ens. Daar was net nerens bystand en ondersteuning vir hom nie. Ek het toe besluit dat trek ons enigste uitweg is en is toe af Kaap toe. Ons het n paar skole gaan besoek maar groot was die teleurstelling dat daar geen oorplasings van die Noord-Kaap is nie. Nie eers as ek daar werk nie
Terug in ons kontrei het ek na privaat skole gaan kyk, maar daar het ek my ook vasgeloop. Dis toe dat ek besluit tot hier en nie verder nie. Ek het nie n mediesefonds wat gaan help nie so ek sal self moet inspring en my kind help. Dis toe dat die Trust gestig word.

Address

Jan Kempdorp
8550

Telephone

082 770 8516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Justin Oosthuyse Liefdadigheids Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share