Ons Winkel Jan Kempdorp

Ons Winkel Jan Kempdorp Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

15/06/2026
08/06/2026
Kom maak 'n draai by Ons Winkel Jan Kemp vir al jou winter en huis benodighede.Ons het alles van KombuiswareSomer en win...
08/06/2026

Kom maak 'n draai by Ons Winkel Jan Kemp vir al jou winter en huis benodighede.

Ons het alles van
Kombuisware
Somer en winter klere en jasse
Sport toerusting
Lakens, kussings en komberse
Speelgoed
en ons eie biblioteek met hope boeke, cd's en dvd's.

08/05/2026
05/05/2026
23/04/2026

Dis amper winter, indien u enige warm klere, komberse, skoene of verwarmers het wat rondle en u nie meer gebruik nie, skenk asb aan die Ons Winkel en help weer mense in jou gemeenskap.

Address

55 Grens Straat
Jan Kempdorp
8550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Jan Kempdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share