Jakkies Opwaarts Sentrum

Jakkies Opwaarts Sentrum Ons is die enigste Sentrum vir kinders en jong volwassenes met Multi Gestremdhede in Jacobsdal.

23 Julie 2026🚎KLASUITSTAPPIE🚎Ons het Beauty-for Ashes besoek.Vooraf het ons blikkies🥫, glasbottels🍾 en plasiek🪁 versamel...
31/07/2026

23 Julie 2026
🚎KLASUITSTAPPIE🚎
Ons het Beauty-for Ashes besoek.
Vooraf het ons blikkies🥫, glasbottels🍾 en plasiek🪁 versamel, ons bus het behoorlik gekreun van al die sakke vol produkte.
Anica Weideman, Callista Smit en Marco Broere het ons verduidelik hoe dit werk:
die gesorteerde, herwinbare produkte word geweeg⚖️ elke produk tel 'n punt📝 sodra die totale gewig gekry is, kry jy punte waarmee jy in hul Swop Shop kan gaan koop. Daar is 'n groot verskeidenheid kruideniers🍬🍫, 👗klere👕, groente 🍎en vrugte🥕 waarvan jy kan kies.
Elkeen het 50 punte ontvang en hulle het heerlik "geshop"🛒 almal het dit so geniet.
Die Swop Shop is slegs een maal per maand 📅oop, dan kan jy jou herwinbare produkte vir hul vat.
Hierdie is 'n projek wat die gemeenskap leer dat jy iets kan kry inruil vir die hewinbare produkte... so leer dit elkeen in ons gemeenskap om ons dorp skoon te hou.🚯

WISKUNDE PRET
22/07/2026

WISKUNDE PRET

🌸MOEDERSDAG 2026🌸JOS het 'n Badbederf Moedersdag geskenk verkoop. Ons leerders het ingespring en help badsout maak wat d...
12/05/2026

🌸MOEDERSDAG 2026🌸
JOS het 'n Badbederf Moedersdag geskenk verkoop. Ons leerders het ingespring en help badsout maak wat deel was van die geskenk.
Die geskenkpak het bestaan uit 'n Roos Gliserien seep en 'n potjie voetroom van SACRED TALLOW, 'n kersie, "exfoliate" handskoen, 'n skulp juweelhouer en badsout...verpak met liefde.

🎗April 🎗Outisme Bewusmakings Maand
01/04/2026

🎗April 🎗
Outisme Bewusmakings Maand

💙💛21 Maart is  Wêreld Downsindroom Dag💙💛Gister het  ons Jakkie maats hierdie dag saam met Elia en 2 oud Jakkies Jané en ...
21/03/2026

💙💛21 Maart is Wêreld Downsindroom Dag💙💛
Gister het ons Jakkie maats hierdie dag saam met Elia en 2 oud Jakkies Jané en Marna gevier, deur gekleurde 🧦sokkies🧦 aan te trek...

19/03/2026

T🪘E🪘A🪘M🪘B🪘O

18 Maart 2026Vet  🪘PRET🪘saam met JPS en TEAMBO wat ons skool elke jaar besoek...
19/03/2026

18 Maart 2026
Vet 🪘PRET🪘saam met JPS en TEAMBO wat ons skool elke jaar besoek...

5 Maart 2026 Internasionale Wiskundedag Lekker om deel te kon wees van hierdie dag, vandag was dit WISKUNDE heeldag lank...
05/03/2026

5 Maart 2026
Internasionale Wiskundedag
Lekker om deel te kon wees van hierdie dag, vandag was dit WISKUNDE heeldag lank...

Inklusiewe Klas Aktiwiteite
21/02/2026

Inklusiewe Klas Aktiwiteite

Address

Piet Retief Street
Jacobsdal

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27826894892

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakkies Opwaarts Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jakkies Opwaarts Sentrum:

Shortcuts

Share