Heidelberg Landbougenootskap

Heidelberg Landbougenootskap Heidelberg Skou

Die skou verteenwoordig ‘n samekoms van al die verskillende katagoriee van landbou sowel as die besighede & gemeenskap van binne en buite die dorp.

16/06/2026
KENNISGEWING!Almal is welkom!!
08/06/2026

KENNISGEWING!
Almal is welkom!!

Kaartjie verkope sluit Vrydag, 13 Junie 2026. Kry vandag nog jou kaartjie!!
06/06/2026

Kaartjie verkope sluit Vrydag, 13 Junie 2026. Kry vandag nog jou kaartjie!!

06/06/2026

Ladies night!! 20 Junie 2026!! Kaartjie verkope sluit Vrydag, 13 Junie 2026, so kry vandag nog jou kaartjie!!

!!!KENNISGEWING!!!
06/06/2026

!!!KENNISGEWING!!!

Ladies Night is om die draai en Dj Tollie is opgewonde om vir jul Ladies te kom Dj op Heidelberg 💃🏻Daar is nog 'n handji...
03/06/2026

Ladies Night is om die draai en Dj Tollie is opgewonde om vir jul Ladies te kom Dj op Heidelberg 💃🏻Daar is nog 'n handjie vol kaartjies, so nooi nog 'n vriendin voor dit te laat is. Geen kaartjie verkope by deur. Daar is baie wat vra is dit regtig DJ Tollie.... JAAAA Ladies DIS REGTIG DJ Tollie! Kry jou OUTFIT, DENIM & BLING reg en jou vriendin en kom geniet die aand SAAM MET ons....

!!!KENNISGEWING!!! Almal is welkom
29/05/2026

!!!KENNISGEWING!!!
Almal is welkom

Address

Heidelberg
6665

Telephone

+27285148710

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heidelberg Landbougenootskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Heidelberg Landbougenootskap:

Share