Masincedane (Helpmekaar) Club

Call Directions Website Contact the organization

Masincedane (Helpmekaar) Club Werk- en sorgsentrum vir die erg verstandelike en/of fisiese volwasse gestremde.

Wanneer noodhulp toegepas moet word, is dit ernstige sake. Maar wie het gesê as jy leer hoe om dit te doen dat dit nie m...
10/10/2026

Wanneer noodhulp toegepas moet word, is dit ernstige sake. Maar wie het gesê as jy leer hoe om dit te doen dat dit nie met 'n grap of 2 kan gepaart gaan nie...
Baie dankie Grok HR Business Solution vir die geleentheid en lekker kos, en dankie Ronnie van Heerden vir die aanbied.
Dit was ons geleer het, sal ons verseker lank bybly...

Volgende jaar is ons 20ste bestaansjaar met 'n besonderse mooi kalender.
23/09/2026

Volgende jaar is ons 20ste bestaansjaar met 'n besonderse mooi kalender.

18/09/2026

Ons hou solank braaidag met baie sing pret.

Die laaste lessenaars, moenie die winskopies misloop nie... nog net no 7 is oor...Verkoop!!!!
16/09/2026

Die laaste lessenaars, moenie die winskopies misloop nie... nog net no 7 is oor...
Verkoop!!!!

14/09/2026

Wat 'n lekker oggend van musiek!!!!
Dankie Laerskool AGVisser vir die nooi.
Julle revue is pragtig...
En toe word ons ook nog bederf met heerlike eetgoed.
Baie, baie dankie.

Die lewe jou met pannekoekdeeg gooi omdat die stap event uitgereën het, stuur Vader engele om te help. Tannie Mariaan, b...
09/09/2026

Die lewe jou met pannekoekdeeg gooi omdat die stap event uitgereën het, stuur Vader engele om te help.
Tannie Mariaan, baie dankie vir tannie se hulp met die bak van oor 'n duisende pannekoeke...
Baie duisende dankies aan die gemeenskap wat gekoop het.
Asook Laerskool Ag Visser, Hoër Volkskool Heidelberg en Laer Volkskool Heidelberg vir julle ondersteuning.
Ons is geseënd om 'n gemeenskap te hê wat in ons glo...
Ondersteun asb vir tannie Mariaan by die Engen Garage, oorkant Grill King. Sy bak elke dag daar pannekoek.

04/09/2026

Address

26 Spruytstreet
Heidelberg

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27834683358

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Masincedane (Helpmekaar) Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Masincedane (Helpmekaar) Club:

Share