31/05/2026
31.05.2026
Goeie naand almal
Winter projek
Ons het 46 kinders waarvoor ons baie graag elkeen 'n polar fleece kombersie wil gee en sop en broodjies wil maak. Ons sal dit baie waardeer indien ons skenkings kan kry van polar fleece of kombersies. Asook sop groente om 'n lekker pot warm sop vir hul te maak.
Ons kan ook self polar fleece aankoop indien u eerder 'n donasie daarvoor wil skenk.
Ons benodig ook asb warm klere en komberse vir ons gesinne.
Kospakkies is groot nood.
Ons benodig groot asb kos produkte vir die kospakkies.
Klere
Warm klere is in groot aanvraag - alle groottes is welkom.
Ons benodig dringend vir ou tannie warm sweetpakke. Size 34
Baba benodighed
Ons het weer swanger maammas wat alles benodig asb. Indien u kan help met enige baba benodighede, doeke en bad produkte
Ons heg ons bank besonderhede aan indien u eerder 'n donasie wil maak
Zandunay's Angels
Capitec Bank
Rek. nr: 158 879 7390
Tak : 470010
Verwysing: selfoon nr vir kwitansies
1. Kospakkies
2. Klere en behoeftes
3. Baba benodighede
4. Sop kinders / fleece kombersies
Baie dankie en Vriendelike groete
Rienie 0736566343 / Lizette 0737323858
Zandunay's Angels