17/03/2024
Hello almal,
Ons vra groot onverskoning dat ons die laaste ruk glad nie gepost het nie maar ons is nou weer vuur en vlam!
Ons het die 25ste April n lekker fonds insameling om voorrad aan te koop vir ons sopkombuis.
Julle kan by my Susanna Cellies n bestelling maak vir net R70.
🍗Heerlike Hoender & Slaai braai🍗
Kom ondersteun ons gerus by Suzi's Soup Kitchen NPC 863155/08 Heidelberg
⏬⏬⏬⏬⏬⏬⏬⏬