13/10/2026
Hartswater dankie is maar net n klein gedeelte van wat ons vandag ervaar het,ons het ons teiken van 50 eenhede bereik baie baie dankie
Dankie dat julle in rye kom sit het en geduldig was๐ฎโ๐จ
Hartswater julle is ysters๐ช๐ป๐ช๐ป๐ช๐ป๐ช๐ป