Pieter Hamman Addisionele Klas

Pieter Hamman Addisionele Klas Ons klas is in 2012 begin vir leerders met spesiale behoeftes.Ons is heeltmal afhanklik van fondsinsamelings en donasies om te kan voortbestaan.

30/01/2026
25/12/2025

Geseënde Kersfees aan almal.

Hulp benodig.Ons benodig so 'n Wendy huisie. Ons wil dit in 'n speelhuisie vir ons leerders omskep. As enige  iemand  we...
08/12/2025

Hulp benodig.
Ons benodig so 'n Wendy huisie. Ons wil dit in 'n speelhuisie vir ons leerders omskep. As enige iemand weet waar ons so bekostigbare huisie kan aanskaf asb laat weet my by 0832309708.
Groot asb

Address

Hartswater
8570

Telephone

+27534740251

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pieter Hamman Addisionele Klas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share