01/10/2026
Dankie, Pieter Jacobs, vir jou onbaatsugtige rol agter die skerms met hierdie Astro. πππ
Dankie vir al jou harde handewerk, raad, tyd, bloed, sweet en betrokkenheid. Jy het jou hande vuil gemaak en saam met ons gewerk om hierdie droom βn werklikheid te maak.
Uiteindelik is dit al wat βn mens kan vra β ware betrokkenheid, βn bereidwilligheid om te help en iemand wat omgee.
Ons waardeer jou opreg. Baie dankie! ππΌππ