02/09/2026
🌿 GOD HOU JOU VAS! 🙏❤️
📖 Johannes 10:29
“Niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.”
Wanneer jy deur ’n moeilike tyd gaan en dit voel asof alles buite beheer is, onthou wie jou vashou. 🙌
Jy is nie alleen nie. Jy is nie verlate nie. Die hand van ons Hemelse Vader is sterker as enige storm, probleem of aanval wat oor jou pad kom. 🌧️➡️🌈
✨ Wat God in Sy hand hou, kan niemand uit Sy hand ruk nie!
Hou vas aan Jesus. Vertrou Hom. Glo Hom.
Hy sal jou deurbring. ❤️
🙏 JIL MINISTRIES
Jesus Is Lord ✝️