Golidlocks Kleuterskool

Golidlocks Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Golidlocks Kleuterskool, Graafwater.

04/09/2024
Goldilocks Kleuterskool vier Lentedag💐🌸🌼🌻💐
01/09/2023

Goldilocks Kleuterskool vier Lentedag💐🌸🌼🌻💐

Ons sien U daar!!!!
28/08/2023

Ons sien U daar!!!!

AANDAG!!!!!AAANDAG!!!!!AANDAG!!!!Goldilocks Kleuterskool bied aan 36ste VERJAARDAG VIERINGE🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳..Dit is 'n naweek pro...
20/05/2022

AANDAG!!!!!AAANDAG!!!!!AANDAG!!!!Goldilocks Kleuterskool bied aan 36ste VERJAARDAG VIERINGE🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳..Dit is 'n naweek propvol pret, vanaf 26 Mei - 29 Mei 2022...Hoop ons sien U DAAR!!!!!!🥳🥳🥳🥳PS. Share asb🙂

Dankie Ouers, kinders en gemeenskap vir jul ondersteuning van Goldilocks Kleuterskool se Sportdag 2022.
13/03/2022

Dankie Ouers, kinders en gemeenskap vir jul ondersteuning van Goldilocks Kleuterskool se Sportdag 2022.

07/03/2022

Saterdag 12Maar hou ons Pret/Sportdag!...Ons sal stiptelik 8uur afskop.. Bring die hele gesin Oupa,Ouma,Pappa,Mamma,Sussie en Boetie👨‍👩‍👧‍👦 saam. Verversings soos Braaihoender🍗, boereworsrolle🌭, slapchips🍟, doughnuts🥯, toffie appels🍎🍏, roomys🍦, samosas, springrols, ysies, koeldrank🥤 en gemmerbier sal te koop aangebied word...Musiek🎵 waarvan u sal hou sal ook deurentyd beskikbaar wees....Kom en geniet ñ heerlike loslitdag saam met ons Kleuters!....Speletjies vir die ouers soos toutrek, dominoes asook ñ Springkasteel sal ook deel wees van die verrigtinge....🏃🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️

Address

Graafwater
8120

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27274221103

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golidlocks Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Golidlocks Kleuterskool:

Share