Anointed Academy for Excellence

Call Contact the organization

Anointed Academy for Excellence Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Anointed Academy for Excellence, Youth Organization, 9 Thomas Street, Borchards, George.

At the heart of our mission is a deep passion to empower young people to find their identity in Jesus Christ and to discover the divine purpose for which they were created.

You are invited ๐Ÿ™See you there! ๐Ÿงก
17/10/2026

You are invited ๐Ÿ™

See you there! ๐Ÿงก

๐Ÿ”ฅ WAT โ€™N AAND BY ANOINTED ACADEMY! ๐Ÿ™Œโค๏ธDankbaar vir nog โ€™n aand waar ons as jongmense kon saamkom, God aanbid en in Sy te...
16/10/2026

๐Ÿ”ฅ WAT โ€™N AAND BY ANOINTED ACADEMY! ๐Ÿ™Œโค๏ธ

Dankbaar vir nog โ€™n aand waar ons as jongmense kon saamkom, God aanbid en in Sy teenwoordigheid wees. Mag dit wat ons vanaand ontvang het, vrug dra in ons daaglikse lewens. ๐ŸŒฑ

Ons generasie behoort aan Jesus! ๐Ÿ™๐Ÿ”ฅ

๐Ÿฅพ๐ŸŒฟ YOUNG ADULTS HIKE! ๐ŸŒฟ๐ŸฅพOns Young Adults beplan โ€™n lekker hike en nooi almal wat belangstel om saam te kom! ๐Ÿ™Œ๐Ÿฝ Dit is โ€™n...
16/10/2026

๐Ÿฅพ๐ŸŒฟ YOUNG ADULTS HIKE! ๐ŸŒฟ๐Ÿฅพ

Ons Young Adults beplan โ€™n lekker hike en nooi almal wat belangstel om saam te kom! ๐Ÿ™Œ๐Ÿฝ Dit is โ€™n wonderlike geleentheid om saam te kuier, die natuur te geniet en nuwe herinneringe te maak.

๐Ÿ’ฐ Koste: R50 per persoon
๐Ÿ“ž Kontak persone: Udine of Lucian

Laat weet ons as jy belangstel! ๐Ÿ”ฅ

Be there! ๐Ÿ”ฅYou invited ๐Ÿ™
15/10/2026

Be there! ๐Ÿ”ฅ

You invited ๐Ÿ™

โ€™n Wonderlike aand in God se teenwoordigheid tydens gisteraand se Bybelstudie! ๐Ÿ“–๐Ÿ™Œ Ons groei saam in die Woord, versterk ...
15/10/2026

โ€™n Wonderlike aand in God se teenwoordigheid tydens gisteraand se Bybelstudie! ๐Ÿ“–๐Ÿ™Œ Ons groei saam in die Woord, versterk ons geloof en ontdek meer van God se doel vir ons lewens deur The Purpose Driven Life deur Rick Warren.

Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het.โ€ โ€“ Efesiรซrs 2:10 โค๏ธ

๐Ÿ”ฅ YOUTH NIGHT IS TOMORROW! ๐Ÿ”ฅJongmense, dis tyd om saam te kom bid, groei in die Here en met mekaar te connect! ๐Ÿ™Œโค๏ธ Kom v...
14/10/2026

๐Ÿ”ฅ YOUTH NIGHT IS TOMORROW! ๐Ÿ”ฅ

Jongmense, dis tyd om saam te kom bid, groei in die Here en met mekaar te connect! ๐Ÿ™Œโค๏ธ Kom verwag โ€™n aand van fellowship, worship en om nader aan Jesus te groei.

๐Ÿ“– โ€œLaat niemand jou gering ag omdat jy jonk is nieโ€ฆโ€ โ€“ 1 Timoteus 4:12

๐Ÿ“ Plek: 9 Thomas Street, Borchards
๐Ÿ•– Tyd: 19:00

Bring jou vriende saam en kom wees deel van wat God besig is om onder die jeug te doen! ๐Ÿ”ฅ

PRAY. GROW. CONNECT. MAKE A DIFFERENCE. ๐Ÿ’™

Please be kind to life and spread the word, Our Shamar , We Exist So You May Live.
14/10/2026

Please be kind to life and spread the word, Our Shamar , We Exist So You May Live.

๐Ÿ“–โœจ BYBELSTUDIE Mร”RE-AAND! โœจ๐Ÿ“–Kom groei saam met ons in die Woord van God! ๐Ÿ™๐Ÿฝโค๏ธKom ons leer, groei en verdiep ons verhoudi...
13/10/2026

๐Ÿ“–โœจ BYBELSTUDIE Mร”RE-AAND! โœจ๐Ÿ“–

Kom groei saam met ons in die Woord van God! ๐Ÿ™๐Ÿฝโค๏ธ

Kom ons leer, groei en verdiep ons verhouding met Jesus terwyl ons saam die Woord bestudeer.

๐Ÿ—ฃ๏ธ Bring jou Bybel, nooi iemand saam en kom wees deel van hierdie geseรซnde tyd!

โ€œJou woord is โ€™n lamp vir my voet en โ€™n lig vir my pad.โ€ โ€“ Psalm 119:105

Ons sien jou daar! ๐Ÿ™Œ๐Ÿฝ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ™ UUR VAN GEBED ๐Ÿ™Kom bid mรดre saam met ons en laat ons as een liggaam voor die Here kom. โค๏ธ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ“ Anointed Academy๐Ÿ•• 18:00โ€“19...
12/10/2026

๐Ÿ™ UUR VAN GEBED ๐Ÿ™

Kom bid mรดre saam met ons en laat ons as een liggaam voor die Here kom. โค๏ธ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ Anointed Academy
๐Ÿ•• 18:00โ€“19:00

โ€œMy huis sal โ€™n huis van gebed genoem word.โ€ โ€“ Matteus 21:13

Almal is welkom! ๐Ÿ™Œ

โš ๏ธ BOOTCAMP GEKANSELLEER โš ๏ธWeens die slegte weer sal ons Bootcamp vandag nie plaasvind nie.Ons vra om verskoning vir eni...
12/10/2026

โš ๏ธ BOOTCAMP GEKANSELLEER โš ๏ธ
Weens die slegte weer sal ons Bootcamp vandag nie plaasvind nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en sien uit daarna om julle weer by ons volgende sessie te verwelkom! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ
Bly veilig en onthou: Ons bou nie net sterk liggame nie, maar ook sterker geloof! ๐Ÿ™

Address

9 Thomas Street, Borchards
George
6529

Telephone

+27744380283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anointed Academy for Excellence posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Anointed Academy for Excellence:

Shortcuts

Share