22/06/2025
Ons wil graag ons dank uitspreek aan die volgende persone en besighede wat ons keer op keer ondersteun en gehelp het om gister se jeugdag stalletjie n sukses te maak:
•Baie dankie aan Marais Kruger vir die donasie vir ons groep se t- hemde.
•Estelle en Gerrit Brits van Over the Mountain Guesthouse, baie dankie vir alles wat julle vir ons doen en vervoer vir ons beskikbaar het soos benodig. Dankie dat julle bereid is om ten alle tye te help met enige iets.•
•Baie dankie aan Ds.Gert Nothnagel.
•Baie dankie juf.Lourette v.Heerden vir die lekker fudge vir ons verkope.
•Baie dankie aan Granville Hendricks vir die printing op ons t-hemde op so kort kennisgewing, ons waardeer dit.
•Gus DuToit, Monica Heroldt, Mnr Rivett, Mnr Dider, Die werknemers van Royal winkel vir jul bydrae met ons fondsinsamelings lootjies.
• Juf Bianca Smith van Herold Laerskool wat haar tyd afgestaan het om ons t-hemde op te tel en vir ons pryslyse kon print.
• Dankie aan A/O Wendy Lee wat altyd ons groep benader en blootstel aan soveel goeie dinge daarbuite.
• Dankie Elistene vir jou leiding met ons kinders, jy doen ñ uitstekende werk. Ons almal waardeer jou tyd en opoffering.
• Dankie aan die ouers wat ons altyd help, ondersteun en bystaan.
Groot dank aan almal wat bydrae tot ons sukses.
Saam kan ons groter dinge bereik.🙌