Byekorf Dienssentrum George ACVV

Byekorf Dienssentrum George ACVV Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Byekorf Dienssentrum George ACVV, Nonprofit Organization, 51 Victoria Street, George.

Ons bied bekostigbare, omvattende dienste vir die gemeenskap, met Huis Harmonie as veilige wooneenhede vir ouer persone bo 60jaar.

๐Ÿฝ๏ธ Daaglikse etes
๐Ÿฅ Gesondheidsdienste,
๐Ÿ’› Geestelike programme,
๐ŸŽ‰ Sosiale, kulturele & gemeenskapsprogramme

THANK YOU FOR AN UNFORGETTABLE EVENING! What an evening, filled with laughter, music, fun and a community coming togethe...
31/08/2026

THANK YOU FOR AN UNFORGETTABLE EVENING!

What an evening, filled with laughter, music, fun and a community coming together for a very special reason โ€“ to celebrate and support our seniors at Huis Harmonie.

A very special THANK YOU to Stiegelmeyer South Africa, our main sponsor, for your incredible support. Your contribution helped make this evening possible and, more importantly, thank you for the difference you in the lives of seniors across the country!

To everyone who booked a table, joined in the fun, sang along, laughed with us and supported the evening โ€“ thank you! You didnโ€™t simply attend an event, you joined us in celebrating our seniors and the special place they hold in our community.

Our hearts are full of gratitude.

27/08/2026

Remember whenโ€ฆ โค๏ธ

Elke glimlag dra โ€™n storie. Elke hand het gewerk, versorg en liefgehad. Elke hart het โ€™n leeftyd se herinneringe om te deel.
By Huis Harmonie is dit vir ons โ€™n voorreg om om te gee vir diรฉ wat soveel van hulself deur die jare aan ander gegee het.
Because every life has a story worth remembering. โค๏ธ

'n WINSKOPIE wag by ONS BOETIEK! Het jy geweet die ACVV Dienssentrum se Boutique is oop vir die publiek?Kom snuffel deur...
19/08/2026

'n WINSKOPIE wag by ONS BOETIEK!

Het jy geweet die ACVV Dienssentrum se Boutique is oop vir die publiek?

Kom snuffel deur ons verskeidenheid goeie tweedehandse klere teen bekostigbare pryse. Jy weet nooit watter mooi item of lekker winskopie jy gaan raakloop nie!

๐Ÿ’ฐ Koop slim en bekostigbaar.

Waar? ACVV Dienssentrum, hoek van Mead- en Victoriastraat, George.

Kom loer gerus in โ€“ jou volgende gunsteling item hang dalk reeds vir jou en wag!

RAAI WAT?! Ons skop die aand af met die BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆKom kyk Springbokke vs All Blacks op die GROOOOTSKERM, en daarna begin ...
18/08/2026

RAAI WAT?! Ons skop die aand af met die BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Kom kyk Springbokke vs All Blacks op die GROOOOTSKERM, en daarna begin die Musiek Pret!

Bring jou piekniekmandjie en drinkgoed, kry jou vriende bymekaar en geniet โ€™n aand vol rugby, musiek, fantastiese pryse รฉn โ€™n opwindende veiling โ€“ alles ten bate van โ€™n goeie doel.

๐Ÿ“… 29 Augustus @ 5nm | ๐Ÿ“ Laerskool Denneoord

๐ŸŽŸ๏ธ Bespreek jou tafel hier:
https://www.quicket.co.za/events/338130-musiek-pret/

12/08/2026

Craving something good for lunch? Come find the ACVV Byekorf food truck on the corner of Meade & Victoria Street! Fresh, affordable, and made with heart โ€” every bite supports a good cause. Come say hi and grab your lunch today!

๐Ÿ“ Corner of Meade & Victoria St
๐Ÿ• Lunch time โ€” come early!

Gelukkige Vrouedag! ๐ŸŒธVandag vier ons die vroue wat elke dag met krag, deernis en deursettingsvermoรซ 'n verskil maak โ€“ by...
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag! ๐ŸŒธ

Vandag vier ons die vroue wat elke dag met krag, deernis en deursettingsvermoรซ 'n verskil maak โ€“ by die huis, in die werkplek en in ons gemeenskappe.

Dankie vir die passie waarmee julle inspireer, die sorg waarmee julle ondersteun en die moed waarmee julle elke uitdaging aanpak.

Mag julle vandag weet hoe waardevol julle is.

The Halfway Toyota George  ACVV Business Relay is back! Grab your team and be part of an evening full of energy, team sp...
07/08/2026

The Halfway Toyota George ACVV Business Relay is back! Grab your team and be part of an evening full of energy, team spirit, and community spirit โ€” all in support of ACVV George.

๐Ÿ—“๏ธ Tuesday, 29 September 2026
๐Ÿ•• 18:00
๐Ÿ“ Halfway Toyota George, Knysna Road, George

๐Ÿ‘ฅ Teams of 6 | 1km each | 6km total
๐Ÿข Open to Business Teams, Running Clubs, High Schools & Primary Schools
๐Ÿ’ฐ R100 per person | R600 per team
๐Ÿ”ž Minimum age: 12 years | Mixed teams welcome

Get your team together and enter now! ๐Ÿ‘‡
๐Ÿ”— https://www.entryninja.com/events/84356-acvv-relay

๐Ÿ“ž Heinrich Muller: 082 375 4175
๐Ÿ“ž Johann Du Preez: 084 501 0168

Proudly sponsored by Halfway Toyota George, in partnership with Outeniqua Harriers.

31/07/2026

Die Gym & Tonic-span het hierdie week behoorlik feesgevier deur oefening en dans te kombineer vir 'n vrolike Christmas in July-sessie. Daar was baie lag, lekker musiek en natuurlik hope energie!

'n Groot dankie aan Annlerie wat hierdie prettige oggend aangebied het. Julle entoesiasme en positiewe gees maak elke sessie iets om na uit te sien. Ons kan nie wag vir die volgende een nie!

๐Ÿค” Hoekom is jy nog nie deel van die pret nie?

As jy 60 jaar of ouer is, kan jy aansluit by Gym & Tonic vir slegs R20 per maand. Dis 'n wonderlike geleentheid om aktief te bly, nuwe vriende te maak en elke week met 'n glimlag te beweeg.

๐Ÿ“ Kom sluit aan โ€“ ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

D**k Noot vir Noot, maar met jou eie tafelspan, hope lag, lekker musiek en โ€™n hele klomp gees! Van die eerste noot tot d...
21/07/2026

D**k Noot vir Noot, maar met jou eie tafelspan, hope lag, lekker musiek en โ€™n hele klomp gees! Van die eerste noot tot die laaste treffer gaan julle kennis โ€“ รฉn julle danspassies โ€“ getoets word. ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐ŸŽต Raai die liedjies
๐ŸŽค Sing saam
๐Ÿ† Wen fantastiese pryse
๐ŸŽ‰ Trek aan volgens julle tafeltema
๐Ÿงบ Bring julle eie piekniekmandjie en drankies

29 Augustus 2026 | 18:00 vir 18:30
๐Ÿ“ Laerskool Denneoord

Kry jou musiekspan bymekaar, kies julle tema en bespreek julle tafel voordat iemand anders julle plek inpalm!

๐Ÿ‘‰ Bespreek hier: https://www.quicket.co.za/events/338130-musiek-pret/

Dankie aan Stiegelmeyer Group ZA wat as hoof borg instaan vir hierdie aand!

Wie in jou vriendekring d**k hulle is die volgende Noot vir Noot-kampioen? Tag hulle! ๐Ÿ‘‡๐ŸŽถ

Address

51 Victoria Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Byekorf Dienssentrum George ACVV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share