Geduld Engel Fonds

Geduld Engel Fonds Die Geduld Engel Fonds is 'n nie-winsgewende organisasie wat 'n plaaslike skool ondersteun met hulle voedingskema kinders. Engel groete. Angel greetings.

Ons is lief vir en ondersteun ons plaaslike gemeenskap. Ons is gelukkig om terug te gee met die hulp van ons skenkers. Geduld Engel Fonds NPC (2015/396558/08) is 'n nie-winsgewende maatskappy. Ons help die voedingskema by 'n plaaslike skool met kospakkies vir pouse. Voor Covid het ons Kerspartytjies vir die kinders gehou met 'n geskenk en 'n paar lekkernye vir die dag. Maar gedurende die jare ná C

ovid het ons besef dat die behoefte aan kos gedurende die vakansieseisoen groter is. Elke kind se gesin ontvang 'n kosemmer met seisoengroete en baie liefde. Ons het verskeie fondsinsamelings gedurende die jaar. Ondersteun ons asseblief en as jy enige navrae het kontak asseblief ons kantoor. We love and support our local community. We are fortunate to give back with the help of our donors. Geduld Engel Fonds NPC (2015/396558/08) is a non-profit company. We help the feeding scheme at a local school with lunch packs for break. Before Covid we held Christmas parties for the kids with a gift and some treats for the day. But during the years post Covid we realized that the need for food during the holiday season are greater. Each child's family receive a food bucket with season greetings and lots of love. We have various fundraises during the year. Please support us and if you have any enquiries, please feel free to contact our office.

20/07/2026

Kom maak saam met ons ’n verskil 💜

Die Geduld Engel Fonds bied weer ons twee jaarlikse Gholfdag Fondsinsameling 2026 aan ten bate van minderbevoorregte kinders.

Hierdie projek help ons om Desember kospakkies aan gesinne in nood te voorsien — iets wat ’n werklike verskil maak gedurende die feestyd.

⛳ Sluit by ons aan deur:
• ’n Vierbal in te skryf
• ’n Putjie te borg
• Pryse te skenk
• Of enige finansiële bydrae te maak

📞 Vir meer inligting: Nicole – 079 744 2953

Saam kan ons hoop bring en lewens verander — een kind op ’n slag.

21/06/2026
Kom maak saam met ons ’n verskil 💜Die Geduld Engel Fonds bied weer ons jaarlikse Gholfdag Fondsinsameling 2026 aan ten b...
17/04/2026

Kom maak saam met ons ’n verskil 💜

Die Geduld Engel Fonds bied weer ons jaarlikse Gholfdag Fondsinsameling 2026 aan ten bate van minderbevoorregte kinders.

Hierdie projek help ons om Desember kospakkies aan gesinne in nood te voorsien — iets wat ’n werklike verskil maak gedurende die feestyd.

⛳ Sluit by ons aan deur:
• ’n Vierbal in te skryf
• ’n Putjie te borg
• Pryse te skenk
• Of enige finansiële bydrae te maak

📞 Vir meer inligting: Nicole – 079 744 2953

Saam kan ons hoop bring en lewens verander — een kind op ’n slag.

Address

29 Sesde Laan
Geduld
1559

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

0118114470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geduld Engel Fonds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Geduld Engel Fonds:

Shortcuts

Share